Sy sorg eerder dat die bleeksingvalk mooi lyk en kam sy vere vir die foto, as om oor haar eie voorkoms en hare te bekommer.
Bobby van Jaarsveld het eers gedink hy hoor verkeerd toe hy eergisteraand as Cosmopolitan se sexyste man van die jaar in SA aangewys is.
Klik op klein foto bo om groter prentjie te sien