Bloemfontein

Donderdag

Sunny. Pleasantly warm.

17°C
31°C

7 day forecasts
wêreld

Vrou (130) wil Guinness-rekordboek haal

2010-03-11 04:31

‘n Vrou van Georgia wat in Julie 130 jaar oud word, mik om in die Guinness-rekordboek as die oudste persoon te verskyn.

Ontvoerde Britse seun gevind

2010-03-11 11:24

Die Britse seun (5) wat vandeesweek in die Punjab-provinsie ontvoer is, is weer gevind, het die minister van justisie bevestig.

brand

Reuse-brand woed in Londen

2010-03-11 12:02

Meer as ’n 100 brandbestryders was besig om die verwoestende brand by ’n gebou in Londen se middestad te blus.

juwele

Motorfietsbende beroof juwelierswinkel

2010-03-10 14:04

’n Motorfietsbende het helder oor dag die ruite van ’n juwelierswinkel stukkend geslaan en met hande vol juwele weggejaag.

kondome

SA kry miljoene kondome van Brittanje

2010-03-10 06:55

Die Britse regering gaan 42 miljoen kondome ter waarde van sowat R7,5 miljoen aan Suid-Afrika skenk, het Brittanje Dinsdag gesê.

tronk

Man erken tref-en-trap 21 jaar later

2010-03-09 13:00

’n Man van Saoedi-Arabië het 21 jaar nadat hy ’n kind met sy motor getref en weggery het, homself oorhandig en skuld beken.

 
ALTE LIEFIES:

ALTE LIEFIES:  Twee kangaroes (Macropus fuliginosus) vertroetel mekaar bietjie gister in die Basel-dieretuin in Switserland. Foto: EPA

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Volksblad in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Nicolas Sarkozy

Barste in huwelik van Sarkozy?

2010-03-11 02:49

Is die eerste barste in die skynbaar idilliese huwelik tussen pres. Nicolas Sarkozy en die Italiaanse model Carla Bruni te sien?

ontploffing

Selfmoordbomaanval eis Navo-soldate

2010-03-10 12:57

Twee Navo-soldate het gesterf en talle is gewond nadat ’n selfmoordbomaanval by hul basis teen die Afgaanse grens plaasgevind het.

Pets

Troeteldiere die welkomste in wittes se beddens – peiling

2010-03-10 01:02

Baie swart Amerikaners bid voordat hulle gaan slaap, terwyl wittes meer geneig is om hul troeteldiere by hulle te laat slaap.

Al qaeda

Meesterbrein agter Bali-tragedie glo dood

2010-03-09 15:04

Teenterrorisme-magte het glo die meesterbrein agter 2002 se bomaanvalle in Bali gedurende ’n klopjag doodgemaak.

binne volksblad

graf

Eks-president se lyk gevind

2010-03-09 13:29

Die voormalige president van Ciprus, Tassos Papadopoulos, se lyk is drie maande nadat dit uit sy graf verdwyn het, gevind.

kerk

Nederlandse kerk ál vrysinniger

2010-03-08 08:39

Die Nederlandse Protestantse Kerk (PKN) word klaarblyklik al hoe vrysinniger, blyk uit ’n peiling van ’n Nederlandse kerk­nuusagentskap.

Vliegtuig

Britse staking voorspel chaos

2010-03-08 13:00

Die staking wat deur Britse werkers in die openbare sektor beplan is, kan groot chaos by die land se hawens en lughawens tot gevolg hê.

 
Dino skull T-Rex

‘Reuse-asteroïed het dinosourusse uitgewis’

2010-03-09 01:18

’n Reuse-Asteroïed wat die aarde sowat 65 miljoen jaar gelede in hedendaagse Mexiko getref het, is die enigste redelike verduideliking vir die skielike uitwissing van die dinosourusse.

eggs

Vrou raak swanger gedurende swangerskap

2010-03-08 09:15

’n Vrou het medici behoorlik op hol gehad toe sy gedurende die eerste paar weke van haar swangerskap weer swanger geraak het.

wedding rings

As jy wil trou en hou, kies slim

2010-03-08 00:28

Trou, of dan die sukses van ’n gelukkige getroude lewe, is so maklik soos die uitwerk van ’n wiskundige formule.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 20-25°C Drizzle. More sun than clouds. Mild. Jhb: 16-33°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 13-29°C Mostly sunny. Pleasantly warm. Pta: 17-31°C Sunny. Pleasantly warm.
Bfn: 21-29°C More sun than clouds. Warm. PE: 21-29°C Sprinkles late. More clouds than sun. Warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Support Engineer (Standby Required)

Western Cape - Cape Town
MC²

Proposals/ Project Engineer

Western Cape - Cape Town
Hire Resolve

Senior C#.NET Developer JP20494

Gauteng - JHB North/Sandton
E-Merge IT Recruitment
R500,000-600,000 Per Annum Cost To Company

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

PEUGEOT

307 XR 1.6 Estate
2005
R 70,643.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i TenaCiti AB 5-dr
2008
R 64,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i TenaCiti 5-dr
2009
R 74,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

EVERTON

Single Residential - House R 8 500 000

NINAPARK

Single Residential - House R 5 950 000

ATHOLL

Single Residential - House R 14 000 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Vandag se beste aanbod!

30% Af op Uitgesoekte DVD's

DVD's vanaf R69.30

100de Oscar wenners nou op uitverkoping. American Beauty, Step Up, Happy Feet, Casino Royale & meer!

Besoek www.kalahari.net vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!