Bloemfontein

Donderdag

Sunny. Pleasantly warm.

17°C
31°C

7 day forecasts
vrydag!

Fliek ruk kyker se hart aan flarde

2010-03-05 02:00

Nog nooit was daar ’n meer ironiese, koggelende naam as die een wat die 16-jarige swart meisie Precious moet dra nie.

Hanna Grobler

Eiland kry Hanna nie onder

2010-03-05 02:00

Het mens Hanna Grobler die laaste paar weke op Survivor SA: Santa Carolina dopgehou, het jy gesien sy was vol glimlagge en speletjies.

survivor

‘Survivor’-klets

2010-03-05 02:00

As jy gedink het dié week se episode van Survivor het effens vervelig begin, is jy waarskynlik nie die enigste een nie – veral ná verlede week se episode.

kos

Vars gebak oortref etes by Fournos

2010-03-05 02:00

’n Mens moet nooit op ’n honger maag inkopies doen nie. Punt. Maar daar is altyd ’n uitsondering op die reël ...

A Single Man

Alleenwees sonder frille ysingwekkend

2010-02-26 08:34

’n Fliek oor verlies en die rouproses wat daarop volg: So eenvoudig soos dít, maar tog ook so ontsagwekkend verwikkeld.

Jozi

Komedie klop van lewe en humor

2010-02-26 08:34

Jozi is ’n Suid-Afrikaanse komedie wat behoorlik klop van lewe en humor, daardie unieke humor wat op donker plekke gebore is.

The Book of Eli

Kinkel red nie dié uitputtende reis

2010-02-26 08:34

Toekomsdramas se hoofdoel, so lyk dit, is om mense totaal van hul toekomsdrome te verskrik. Die gedeeltelike of totale verwoesting van alles wat bekend is, is ’n gegewe.

survivor

Survivor-klets

2010-02-26 08:34

Lees Amanda de Lange en Deon Maas se kommentaar en skinderstories oor dié week se episode van Survivor SA: Santa Carolina, wat Woensdae om 19:30 op M-Net uitgesaai word.

Veraz

Stories van hoop vir SA

2010-02-26 08:34

Die reggae-sanger Veraz, oftewel Werner Ferreira (24), se saamgestelde naam beteken nie verniet “iemand wat lief is om die waarheid te praat nie”.

Saoirse Ronan

Donker en lig sensitief ondersoek

2010-02-19 08:49

Al die menslike emosies is skakerings van óf liefde óf haat. Wat dié sensitiewe fantasie­drama van Peter Jackson wys, is dat die mens tussen dié pole kan kies.

Crazy Heart

Ramp-hart sagkens omlyn

2010-02-19 08:49

Hoe loop die grappie? Wat kry jy as jy ’n country-liedjie agteruit speel? Die man kry sy perd, sy huis en sy vrou terug ...

 
Alice in Wonderland

Soos net Burton kan

2010-03-05 02:00

Aardiger en aardiger kán dit met Tim Burton aan die stuur. Sy Alice is wonderlik uitdagend en behoorlik herverbeel.

Daybreakers

Vampier-genre kry inspuiting intelligensie

2010-03-05 02:00

Glo my, die Spierig-broers se Undead (2003) het as vampierfliek ’n bogemiddelde intelligensie openbaar.

Alice in Wonderland

Alice bied vele universele en herkenbare gesigte

2010-03-05 02:00

Met verwondering luister ek na die verhaal van die dogtertjie wat groter en kleiner word en haar ontmoetings met vreemde gedaantes en figure.

It’s Complicated

Beleë humor met welkome lewensdiepte

2010-02-26 08:34

Jane (Meryl Streep) moes van beter geweet het, maar aan die vooraand van haar seun se gradeplegtigheid lyk haar eks-man, Jake (Alec Baldwin), sommer baie sexy.

Living with the Wolfman

Wetenskapfiksie, Destiny’s Child en wolwe wag

2010-02-26 08:34

Aanhangers van wetenskapfiksie kan vandag regskuif vir The Day the Earth Stood Still (M-Net), waarin Keanu Reeves ’n buiteruimtelike wese is wat die aarde met ’n belangrike boodskap besoek.

Samson and Delilah

Tydlose fliek ’n stadig ontvouende kunswerk

2010-02-26 08:34

Daar’s geen Bybelse en nog minder ’n teologiese verbintenis tussen dié Samson and Delilah en die Simson en Delila waaroor ons in Rigters lees nie.

Sandi Schultz

‘Nice, gaaf’ en nie jammer daaroor

2010-02-26 08:34

Daar lê ek toe ’n ruk gelede ’n hele dag langs die swembad van die Indigo Bay-hotel op Bazaruto saam met Sandi Schultz – die dag nadat haar stam haar uitgeskop het.

Logan Lerman

Percy en Kie. verskaf aksie, drake, toordery

2010-02-19 08:49

Percy hou hom eenkant by die skool. Hy besit spesifieke kragte. Hy kan lank onder water bly en gee hom oor aan dink en droom.

Dear John

Flouerige tranetrekker

2010-02-19 08:49

Die spierpaleis van Fighting, die oulike meisie van Mamma Mia en die skrywer van The Notebook – niks kan mos met so ’n kombinasie verkeerd loop nie!

sade65

‘Girls’ moet maar self sorg

2010-02-19 08:49

Lees Amanda de Lange en Deon Maas se kommentaar en skinderstories oor dié week se episode van Survivor SA: Santa Carolina, wat Woensdae om 19:30 op M-Net uitgesaai word.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 20-25°C Drizzle. More sun than clouds. Mild. Jhb: 16-33°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 13-29°C Mostly sunny. Pleasantly warm. Pta: 17-31°C Sunny. Pleasantly warm.
Bfn: 21-29°C More sun than clouds. Warm. PE: 21-29°C Sprinkles late. More clouds than sun. Warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

HR Manager

Gauteng
Crabtree & Evelyn
R 15, 000 - R 20, 000

Financial Manager

Gauteng - JHB North/Sandton
Network Finance Menlyn
R700,000-800,000 Per Annum Cost To Company

Head of Finance: CA(SA)

Gauteng - Johannesburg
Network Recruitment CA- Centurion
R700,000-990,000 Per Annum Cost To Company

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 2.0T FSi Ambition 132kW MY09 Multitronic
2009
R 349,990.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.4 Comfortline
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 1.8T FSi Attraction MY09
2009
R 315,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

KYALAMI

Farm R 21 500 000

HATFIELD

Single Residential - House R 2 730 000

BEDFORDVIEW

Single Residential - House R 12 500 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Vandag se beste aanbod!

30% Af op Uitgesoekte DVD's

DVD's vanaf R69.30

100de Oscar wenners nou op uitverkoping. American Beauty, Step Up, Happy Feet, Casino Royale & meer!

Besoek www.kalahari.net vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!