Bloemfontein

Donderdag

Sunny. Pleasantly warm.

16°C
31°C

7 day forecasts
vermaak en kuns

De Niro die voetbal-held

2010-03-10 15:12

Die Oscar-bekroonde akteur Robert De Niro sal glo die rol van die Amerikaanse Voetbal-held, Vince Lombardi, in ‘n nuwe rolprent vertolk.

ugly betty

‘Ugly Betty" kry styl

2010-03-10 14:11

Met Ugly Betty wat tot ‘n einde kom wys die aktrise America Ferrera dat, anders as haar karakter, sy met ‘n stylvolle voorkoms kan spog.

5FM

'Phuza Thursday' afgestel ná Survivor-man se ongeluk

2010-03-10 13:22

Gareth Cliff sê 'Phuza Thursday' sal tydelik afgestel word ná ‘n Survivor-deelnemer glo vier kinders, onder die invloed van drank, doodgery het.

LOUISE SAINT-CLAIRE

Naledi-dubbel vir Saint-Claire

2010-03-09 22:21

Die musikant Hugh Masekela, die vervaardiger Richard Loring en die akteur Tobie Cronjé is die naweek elk met ’n Naledi-teaterprys vereer.

robbie williams' swine flu scare

Robbie Williams: "dagga is heerlik"

2010-03-09 13:01

Robbie Williams het glo sy jong aanhangers aangemoedig om dagga te rook toe hy tydens ‘n onderhoud hierdie middel as 'heerlik' beskryf het.

Crawford

Supermodel met foto afgepers

2010-03-09 15:40

‘n Man het in ‘n Duitse hof erken dat hy die voormalige supermodel Cindy Crawford afgepers het met ‘n foto van haar dogter.

 
GELUK:

GELUK:  Die musikant Hugh Masekela, die vervaardiger Richard Loring en die akteur Tobie Cronjé is die naweek elk met ’n Naledi-teaterprys vir hul lewenslange bydrae op die oorhandiging van dié pryse in die Staatsteater in Pretoria vereer.

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Volksblad in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

MICHAELLA JANSE VAN VUUREN

Twéé feeskunstenaars op KKNK

2010-03-09 22:21

Twee feeskunstenaars, pleks van die gebruiklike een, is vanjaar vir die Absa KKNK op Oudthoorn (1 tot 8 April) aangewys.

Angela Malan

Angela Malan gee swanesang in ‘Swanemeer’

2010-03-09 22:21

Die ballerina Angela Malan het bedank as hoofsolis by die SA Ballet Theatre in Johannesburg, en dans moontlik vir oulaas dierol van Odette/Odile in Swanemeer.

Academy Awards expand nominees

Oscars meeste gekyk in 5 jaar

2010-03-09 14:01

Vanjaar se Oscars het die meeste kykers van dié vertoning in vyf jaar gelok met 41.3 miljoen Amerikaners wat voor die kassie vasgenael was.

Academy Awards expand nominees

Bigelow maak Oscar-geskiedenis

2010-03-09 00:06

Die regisseur Kathryn Bigelow het Oscar-geskiedenis gemaak deur die eerste vrou te word om dié goue beeldjie vir regie te wen.

binne volksblad

Cape Philharmonic Orchestra

Zamar skitter in konsert met integriteit

2010-03-09 00:06

Die sukses van dié konsert Saterdagaand maak elke nael wat Arend Brink, leier van Arco, opgekou het, die moeite werd.

Woordfees

Regisseurs en skrywers vereer by Woordfees

2010-03-08 12:00

Die Universiteit van Stellenbosch se Woordfees het vir die eerste keer in sy 11-jarige bestaan woord- en visuele kunstenaars vereer.

An old-fashioned radio

Klassieke musiek op RSG kry nuwe aanbieders

2010-03-07 21:33

Die jong RSG-omroeper Willem Pelser het op Burgersdorp sy musiek geleer. Nou kry hy kans om twee gewilde klassiekemusiekprogramme aan te bied.

 
Charlize Theron

Charlize dra nie onderklere

2010-03-07 19:03

Suid-Afrika se gewilde Oscar-wenner, Charlize Theron, het omtrent haar kollegas laat bloos toe sy oor haar onderklere gebieg het.

Bigelow maak geskiedenis by Oscars

2010-03-08 10:55

Kathryn Bigelow is die eerste vrou wat in die 82-jaar geskiedenis van die Oscars die toekenning vir die beste regisseur gewen het.

Cape Philharmonic Orchestra

Nasionale Jeugorkes vanjaar anders

2010-03-07 21:33

Die nasionale jeugorkeskursus waaraan die room van Suid-Afrika se jong musci elke jaar deelneem, neem vanjaar vanweë die Wêreldbeker-sokkertoernooi ’n ander formaat aan.

Nuutste Vermaak en Kunskommentaar

CM sê... Ek weet almal gaan sê die kommentaar kom van 'n roker, en ja dit is waar. Maar rook word veroordeel as die aartssonde terwyl drank en die gebruik (of misbruik, elkeen se opinie verskil oor waar die grens is) daarvan stilweg goedgekeur word. By watter persentasie ongelukke op ons paaie is drank betrokke? Hoeveel kinders is in die kinderhuis agv drank? Hoeveel gesinsgeweld, moorde en aanrandings...... So kan ek voortgaan. As kinders van ouers wat gerook en gedrink het kan sê wat hulle die meeste beinvloed het, kan mens net raai wat hulle sal sê. Is ek die enigste wat so dink? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 20-27°C Sprinkles early. Morning clouds. Mild. Jhb: 16-31°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 13-28°C Mostly sunny. Pleasantly warm. Pta: 16-31°C Sunny. Pleasantly warm.
Bfn: 21-29°C More sun than clouds. Warm. PE: 20-27°C Thunderstorms. Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris T3 1.3 Plus 5-dr
2008
R 115,990.00

CHEVROLET

Lumina 6.0 SS MY06 AT
2010
R 346,340.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Maxi Life MPV Dsl
2009
R 230,233.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

CENTURION GOLF ESTATE

Single Residential - House R 6 200 000

UMHLANGA

Single Residential - House R 10 000 000

SOUTHBROOM

Single Residential - House R 9 625 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Vandag se beste aanbod!

e-Boeke is Nou Beskikbaar by kalahari.net

Tot 50% Af Op Top e-Boek Titels

Laai net Adobe Digital Editions af, soek & koop jou e-Boek, laai die e-Boek vanuit jou LibraryBox af en geniet e-Lees!

Besoek www.kalahari.net vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!