Bloemfontein

Donderdag

Sunny. Pleasantly warm.

16°C
31°C

7 day forecasts
suid-afrika

Vrou oorleef ná trein haar tref

2010-03-10 12:43

‘n Vrou het die dood nouliks vrygespring toe ‘n trein in haar motor vasgery het by die Regina-spooroorgang op die Leeudoringstad-pad.

bheki cele

Cele: 'Noem my generaal'

2010-03-10 13:17

Bheki Cele, die nasionale polisiehoof, het daarop aangedring dat hy van nou af as “generaal” aangespreek moet word.

MultiChoice logo

41 000 sê nee vir pornografie-kanaal

2010-03-10 14:51

Meer as 41 000 mense het reeds nee gestem in ‘n veldtog teen ‘n nuwe pornografie-kanaal op DSTV, het die vakbond Solidariteit gesê.

hof

Prokureur gee homself oor

2010-03-10 11:21

Die voortvlugtige Bloemfonteinse prokureur mnr. Juan Hattingh (36) het hom aan die polisie oorgegee en word in polisieselle in Bloemfontein aangehou.

winnie mandela

SA ‘sou verskroeide aarde gewees het onder Winnie’

2010-03-10 02:33

As me. Winnie Madikizela-Mandela aan die stuur van sake in Suid-Afrika was, sou die land nou nog in ’n burgeroorlog vasgevang gewees het.

cope logo

Storm woed binne Cope in Noord-Vrystaat

2010-03-10 02:33

’n Storm binne Cope in die Noord-Vrystaat het gister rugbaar geword toe ’n groep lede die kop van sy “onderduimse” tussentydse provinsiale sekretaris geëis het.

 
VAT MY:

VAT MY:  Neem my dan in hegtenis. Só het Julius Malema owerhede in sy toespraak gister voor studente op die Universiteit van Johannesburg (UJ) se Doornfontein-kampus uitgedaag. Malema het sedert sy verkiesing in 2008 tot leier van die ANC-jeugliga nie sy belastingopgawes ingedien nie en sy maatskappye word deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) ondersoek, is berig.

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Volksblad in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

ANC

Malema: 'Skiet die boere'

2010-03-10 14:00

Die ANC sal aandag gee aan die rassistiese uitbarsting van sy jeuglilaga-president, Julius Malema, by 'n studente-byeenkoms.

Lance Armstrong

Fietsrylegende kuier by skool in Moederstad

2010-03-10 02:33

Sportlegendes soos Makhaya Ntini en Ryk Neethling was gister stille bewonderaars toe die Amerikaanse legende Lance Armstrong besoek afgelê het.

Cope

Cope-binnegevegte neem wending

2010-03-10 02:33

Binnegevegte in Cope het ’n wending geneem met bewerings dat mnr. Malusi Booi glo by ongerymdhede met ’n tender van meer as R1 miljoen betrokke was.

‘Aksie, adrenalien’ vuur vrouekampioen aan

2010-03-10 02:33

“Dit gaan oor die aksie. Die aksie en die adrenalien. Dis ook ’n uitdaging – om vir die manne te wys ’n vrou kán ook skiet!”

binne volksblad

Julius Malema

Neem my in hegtenis, sê Malema

2010-03-10 02:33

Neem my dan in hegtenis. Só het mnr. Julius Malema owerhede in sy toespraak gister voor studente van die Universiteit van Johannesburg (UJ) uitgedaag.

9mm gun bullets

Wilde jaagtog buite Bfn in klagstaat teen vier beskryf

2010-03-10 02:33

Die verhoor van vier vermeende rowers wat aangekla word dat hulle ’n bekende boer vermoor het, is gister in die Vrystaatse hooggeregshof tot môre uitgestel.

Solidariteit lewer 136 000 briewe

2010-03-10 02:33

Solidariteit het 136 000 protesbriewe teen misdaad aan pres. Jacob Zuma afgelewer maar dié vakbond se leier weet nie wat die impak daarvan gaan wees nie.

 
The wreckage of a truck crash

Twee vragmotors ry tussen padwerkers in

2010-03-10 02:33

Drie mense is dood en sewe beseer toe twee vragmotors enkele ure ná mekaar tussen dieselfde groep padwerkers op die N3-hoofweg ingeploeg het.

taal,afrikaans

SUT dalk by Pansat verkla oor nuwe taalbeleid

2010-03-10 02:33

Groot ontevredenheid heers oor die “radikale” verandering van die Sentrale Universiteit vir Tegnologie se taalbeleid wat na bewering stil-stil deurgevoer is.

winnie mandela

‘Mandela het ons in die steek gelaat’

2010-03-10 00:59

Winnie Madikizela-Mandela sê Nelson Mandela het in 1994 ’n “slegte ooreenkoms” gesluit en dat Desmond Tutu ’n “idioot” is.

Nuutste Suid-Afrika-kommentaar

Karel sê... Ek daag nou die Volksblad, Burger en Beeld om net so 'n resue groot ding van die rassestorie te maak soos met ander klein goedjies wat wit mense gedoen het. Okay mense, wie gaan leiding vat en ons lei met die oorlog wat kom? Ons is gatvol - kom malema, staan jy voor as die eerste skote klap , jou gemors!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 20-27°C Sprinkles early. Morning clouds. Mild. Jhb: 16-31°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 13-28°C Mostly sunny. Pleasantly warm. Pta: 16-31°C Sunny. Pleasantly warm.
Bfn: 21-29°C More sun than clouds. Warm. PE: 20-27°C Thunderstorms. Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Data Warehousing Consultant

Western Cape - Cape Town
Quiglies Solutions

Retail Store Manager

Western Cape
Crabtree & Evelyn
R 10 000 p/m to R 12 000 p/m

HR & ADMIN ASSISTANT

Gauteng - JHB North/Sandton
Stafforce Recruitment Services

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 1.8T 120kW Multitronic
2009
R 369,900.00

AUDI

RS4 4.2 V8 Quattro
2007
R 529,900.00

MAZDA

Mazda2 1.5 Individual 5-dr
2009
R 159,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

EAGLE CANYON GOLF ESTATE

Single Residential - House R 16 900 000

HELDERKRUIN

Single Residential - House R 8 400 000

STONE RIDGE COUNTRY ESTATE

Single Residential - House R 2 960 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Vandag se beste aanbod!

e-Boeke is Nou Beskikbaar by kalahari.net

Tot 50% Af Op Top e-Boek Titels

Laai net Adobe Digital Editions af, soek & koop jou e-Boek, laai die e-Boek vanuit jou LibraryBox af en geniet e-Lees!

Besoek www.kalahari.net vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!