2010-03-09 22:25
Bafana Bafana het gister skaars in Brasilië geland toe dit skouer aan die wiel was ter voorbereiding vir die Wêreldbeker-sokkertoernooi.
2010-03-05 16:01
Michael Owen se droom om aan die Wêreldbeker-sokkertoernooi deel te neem is aan skerwe na hy ’n ernstige dyspierbesering opgedoen het.
2010-03-08 02:14
Portsmouth mag dalk bankrot wees, maar dié beleërde Britse sokkerklub is op pad Wembley vir die halfeindronde van die reeks om die FA Cup.
2010-03-05 00:51
Everest, eerder as net die Drakensberg, wag op Suid-Afrika as hy hom oor net langer as drie maande in die Wêreldbeker-toernooi wil laat geld.
2010-03-02 22:17
Namibië het dalk nie die skietgoed om Bafana Bafana vanaand te troef nie, tog verwag Carlos Alberto Parreira ’n geveg soos min – tussen sy eie spelers.
2010-03-01 14:31
Jerome Valcke, Fifa se sekretaris-generaal, het Maandag gesê Kaapstad se 68 000-sitplek stadion is "perfek".
2010-02-26 05:48
Die Bafana-groep vir die vriendskaplike kragmeting met Namibië, sal eendag kan aanvoer hulle was 100 dae voor die Wêreldbeker-sokkertoernooi in 2010 nog in die wedloop om ’n plek in die span.
2010-02-23 12:11
Die sokkerbeheerliggaam Fifa glo seks gaan taboe wees vir spelers tydens die komende Wêreldbeker-sokkertoernooi.
2010-02-22 05:46
Chelsea het ’n voorsprong van vier Premierliga-punte oor Manchester United nadat laasgenoemde Engelse sokkerspan Saterdag met 1-3 teen Everton verloor het.
2010-02-19 13:34
Jerome Valcke sê kaartjiepryse vir gaan verlaag word om te verseker dat kaartjies vir die Wêreldbeker-eindstryd uitverkoop is.
2010-02-03 06:54
Katlego Mphela van Mamelodi Sundowns kan sy voorsprong in die stryd om die Goue Stewel vandag op Atteridgeville in die afwesigheid van Prince Olomu van Bloemfontein Celtic verder vergroot.