Bloemfontein

Donderdag

Sunny. Pleasantly warm.

17°C
31°C

7 day forecasts
rugby

Plumtree hou by rotasie-beleid

2010-03-11 12:40

Die Sharks se voorspelers het onder die breier John Plumtree se rotasie-beleid deurgeloop vir hul Super14-stryd teen die Brumbies.

Twee Highlanders-spelers geskors

2010-03-11 10:50

Die Highlanders Adam Thomson en Michael Hobbs is vir een Super14-wedstryd geskors nadat hulle hul span se aandklok-reël oortree het.

ref

Omstrede blaser kry rooikaart

2010-03-10 23:41

Sanzar se skeidsregterbase het die Aussie Paul Marks ’n rooikaart vir sy vertoning in die Sharks se vorige wedstryd met die fluitjie gegee.

Griekwas

VS kies Blitsbok en baljagter; Griekwas verander heelwat

2010-03-10 23:41

Die Griekwa-rugbyspan se grootste uitdaging hierdie Saterdag in sy Vodacombeker-wedstryd teen die Welwitschias in Windhoek, is om hul fokus vir 80 minute te behou.

asas

Plumtree maan oor dissipline

2010-03-10 14:21

Die breier van die Sharks John Plumtree het gesê hy sal nie skroom om spelers uit die span te skop as hulle geelkaarte kry nie.

Fourie

Spies vlymskerp; terug op nr. 8

2010-03-09 21:58

Pierre Spies is terug as agtsteman vir die Bulls vir Saterdag se Super14-wedstryd teen die Highlanders op Loftus Versfeld.

Naka Drotske

Cheetahs hét skop, wys syfers

2010-03-09 12:36

Die Cheetahs het nie net die naweek gewys dat hulle die bestes kan klop nie maar ook dat hulle skoppers van die beste in die kompetisie is.

super14

Jano is op pad na Doer Onder

2010-03-08 22:36

Die Lions-skrumskakel Jano Vermaak kan sy Super14-terugkeer maak nadat hy na Australië gevlieg het om hom by dié rugby-toerspan aan te sluit.

stormers

Stormers mik nie vir vermaak

2010-03-08 10:39

Die Stormers is nie daarop uit om vermaak te verskaf nie, maar om wenrugby te speel. Só meen hul breier Allister Coetzee.

 
Adriaan Strauss

Drie brokke goeie nuus

2010-03-10 23:40

Twee Cheetahs het tydens hul blaaskans die jawoord gekry om die Stormers aanstaande naweek op Nuweland die stryd aan te sê.

Tiaan Liebenberg

Stormers kies Tiaan

2010-03-10 23:41

Tiaan Liebenberg is terug in die Stormers-span om die Hurricanes se All Black-voorry in Saterdag se Super14-wedstryd te help hokslaan.

Bulls se Potgieter vol vuur terug

2010-03-10 23:41

Die vorige seisoen het op ’n hoogtepunt geëindig en hy kon nie wag vir vanjaar se Super14-reeks nie. Daarom was Dewald Potgieter se kniebesering wat hom tot nou toe uit die Bulls se beginspan gehou het, ’n erge teleurstelling, maar alles is nou vergete.

Cheetahs

Span rus met selfvertroue

2010-03-09 23:01

Ná hul beste vertoning in die Super14-reeks teen die Hurricanes sou die Cheetahs waarskynlik dadelik op hul goeie spelpeil wou voortbou, maar die span se breiers meen nie sy loslootjie sal hom pootjie nie.

Shimlas doof Tukkies se hoop

2010-03-09 12:41

Die Tukkies het nuwe ligte by hul LC de Villiers-rugbystadion, maar hulle hoop om vanjaar in die halfeindstryd van die Varsitybeker-reeks te speel, is deur die Shimlas geblus.

stormers

Stormers sal moet bontstaan teen ’Canes

2010-03-08 23:00

Die Stormers het ná vier rondes in die Super14-rugbyreeks loshande die suinigste verdediging, maar besef dat dit tot die uiterste teen die Hurricanes beproef sal word.

Skerp Spies vir Bulls

2010-03-08 22:36

Daar wag ’n nuwe reeks uitdagings op die Bulls in die volgende paar weke van die Super14-rugbyreeks, sê hul afrigter, Frans Ludeke.

Nuutste Rugby-kommentaar

WENSPAN sê... Naka, los nou die wen span soos dit is, moennie peuter nie, Corne moet op die bank diens doen ! PUNT Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 20-25°C Drizzle. More sun than clouds. Mild. Jhb: 16-33°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 13-29°C Mostly sunny. Pleasantly warm. Pta: 17-31°C Sunny. Pleasantly warm.
Bfn: 21-29°C More sun than clouds. Warm. PE: 21-29°C Sprinkles late. More clouds than sun. Warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

IT Project Manager (Foschinidata)

Western Cape
The Foschini Group

Data Warehousing Consultant

Western Cape - Cape Town
Quiglies Solutions

Retail Store Manager

Western Cape
Crabtree & Evelyn
R 10 000 p/m to R 12 000 p/m

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

PEUGEOT

307 XR 1.6 Estate
2005
R 70,643.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i TenaCiti AB 5-dr
2008
R 64,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i TenaCiti 5-dr
2009
R 74,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

SENDERWOOD

Single Residential - House R 10 000 000

HOUT BAY

Single Residential - House R 6 150 000

CONSTANTIA

Single Residential - House R 30 000 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Vandag se beste aanbod!

30% Af op Uitgesoekte DVD's

DVD's vanaf R69.30

100de Oscar wenners nou op uitverkoping. American Beauty, Step Up, Happy Feet, Casino Royale & meer!

Besoek www.kalahari.net vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!