2010-03-09 22:51
Hoewel die Cape Cobras steeds die gunstelinge is om vanjaar se SuperSport-reeks te wen, het dié krieketspan klaar begin bou aan sy span vir volgende seisoen.
2010-03-09 22:06
Die Diamond Eagles se Johan van der Wath kan hom binnekort aansluit by die “rebelle” wat ná die opskorting van hul kontrakte met die Indiese Krieketliga (ICL) intussen kontrakte met die Indiese Premierliga (IPL) gesluit het.
2010-03-08 23:05
Afghanistan se kolwers is blykbaar banger vir die snelboulers van die Proteas se boulaanval as vir dié van Indië.
2010-03-03 22:20
Die Australiese krieketspan se internasionale seisoen tuis het meer vrae as antwoorde gelaat te midde van verlaagde bywoningsyfers en kleiner televisie-kykergetalle.
2010-03-01 12:53
Proteas-afrigter Corrie van Zyl meen sy span se Indië-toer het die eerste steen gelê vir die komende Wêreldbeker-kriekettoernooi.
2010-02-28 21:30
Die deurslaggewende rol wat die kragspel in volgende jaar se Wêreldbeker-kriekettoernooi gaan speel, is een van die lesse wat die Proteas in die verkorte eendagreeks in Indië geleer het.
2010-02-26 05:55
Die handbesering wat JP Duminy eergister in Gwalior opgedoen het, is dalk net ’n bedekte seën vir dié beleërde Suid-Afrikaanse kolwer.