2010-03-09 22:44
Die Proteas was lank op hete kole, maar Malawi het uiteindelik Netbal Suid-Afrika se uitnodiging aanvaar om in ’n reeks van drie toetse teen hulle te speel.
2010-03-09 12:32
Die 2008 Formule Een-kampioen Lewis Hamilton sal verlede jaar se slaggate wil vermy in sy poging om Jenson Button te onttroon.
2010-03-09 10:31
Die sewemalige kampioen van die Tour de France-fietstoer Lance Armstrong, is met sy aankoms in Kaapstad, toegang tot die land geweier.
2010-03-08 01:33
Die Suid-Afrikaanse gholfspeler Hennie Otto se doelwitte vir 2010 is om weer tussen die 100 voorste spelers op die wêreldranglys te tel én ’n groot Europese toernooi te wen.
2010-03-08 01:44
Cheyne Rahme, die Suid-Afrikaanse junior paalspring-rekordhouer, het homself ernstig beseer en sal dalk nie weer in die plaaslike atletiekseisoen kan deelneem nie.
2010-03-05 00:48
Die Engelsman Laurie Canter het Maandag net een putjie nodig gehad om Johannesburg se Allan Versfeld in die stof te laat byt.
2010-03-04 13:42
Suid-Afrika se Robert Hunter het die eerste skof van die Toer van Murcia-fietswedren in die suidooste van Spanje gewen.