Rugby
2010-03-10 23:41
Die vorige seisoen het op ’n hoogtepunt geëindig en hy kon nie wag vir vanjaar se Super14-reeks nie. Daarom was Dewald Potgieter se kniebesering wat hom tot nou toe uit die Bulls se beginspan gehou het, ’n erge teleurstelling, maar alles is nou vergete.
Ander Sport
2010-03-10 11:00
Swart armbande sal by die Cape Argus Pick n Pay-fietstoer gedra word ter nagedagtenis aan die fietsryers wat by Oudtshoorn doodgery is.
Rugby
2010-03-09 23:01
Ná hul beste vertoning in die Super14-reeks teen die Hurricanes sou die Cheetahs waarskynlik dadelik op hul goeie spelpeil wou voortbou, maar die span se breiers meen nie sy loslootjie sal hom pootjie nie.