Bloemfontein

Donderdag

Sunny. Pleasantly warm.

16°C
31°C

7 day forecasts
naweek+

Monument vir moederaarde

2010-03-06 06:00

Iewers op ’n plato in die hartjie van die Amatola-bergreeks lê die betowerende dorpie Hogsback. Hy het sy karakter te danke aan kunstenaars soos Diana Graham, skepper van die Eco-Shrine. Marzahn Botha het met haar gesels.

clivias

Sorg dat die beeldskone clivias in jou tuin nie te warm kry nie

2010-03-06 06:00

Alle plante het vier fundamentele behoeftes om suksesvol te kan bestaan: water, temperatuur, (son-)lig en voeding­stowwe.

Maak stukkie vir stukkie

2010-03-06 06:00

Dit is een van die oudste kunsmediums en ’n kitsmanier om jou stempel op jou huis en dekor af te druk. Carla Lewis-Balden het meer oor mosaïekkuns gaan uitvind.

Huis is waar die hart is

2010-03-06 06:00

Die liedjieskrywer-digter Kabous Verwoed se reislus is waarskynlik deur sy ma, ’n eertydse lugwaardin, geïnspireer. Anami Mailovich het saam met hom na sy reis-herinnerings gekyk.

Kaapsche Hoop

Paradys aan die einde van pad

2010-03-01 11:17

Eienaardig, dat ’n plek vir sommige mense bloot ménse is en vir ander weer ’n ruimte waarin bome en berge en mure ’n rol speel.

vetplanttuintjie

Kikker op met raad, daad

2010-03-01 11:17

Waar ’n groot plaat Tul­baghia violacea (wildeknoffel) groei, sal jy selde plantluise (en, volgens oorlewering, slange) sien. Die skerp knoffelreuk van die blare laat baie insekte vlug.

Matjiesfontein

Sakka-pakka na droomland

2010-02-20 02:00

Niks is te veel moeite nie. Jy moet net vra, dan draf jou butler stilletjies nader, voldoen aan jou versoek en draf net so suutjies weer weg.

onthou

Bewéég oë vir beter geheue

2010-02-20 02:00

Wie ken nie die gevoel van verleentheid wanneer jy ’n maat aan jou metgesel wil voorstel en sy of haar naam soos seep by jou brein uitglip nie.

Love, Saskatchewan – alles in die naam van die lie

Stede van romanse

2010-02-12 23:42

Of dit in ’n dis opgesluit is, die argitektuur of geskiedenis, hier is tien stede wat die verliefde hart sal aangryp. SAMARIE SMITH het die lys saamgestel.

Seeheim

Oase herrys opnuut uit as van eertydse spoorwegdorp

2010-02-12 23:42

Daar word gesê as ’n dorp nie meer ’n kroeg het nie, is dit nie meer dorp nie. ’n Drinkplek is immers die laaste wat vou.

Mnemba

Salig en idillies ...

2010-02-12 23:42

Mnemba is die enigste bewoonbare eiland in die gelyknamige atol – ander dele van die eilandgroep is alleen by laagwater sigbaar.

 

Met dapper, stapper? Nie in KL

2010-03-06 06:00

Carina van Wyk was drie dae in die Maleisiese hoofstad, Kuala Lumpur. Sy vertel jou hoe om die stad te verken (en hoe nié).

Johnny Clegg in konsert tussen bosveldvure

2010-03-06 06:00

The Madikwe Collection hou ’n spesiale boskonsert waar die Suid-Afrikaanse musikant Johnny Clegg konsertgangers in ’n intieme ligging binne-in die reservaat gaan vermaak.

Pik Botha

’n Kamer as getuienis van ’n veelsydige lewe

2010-03-01 11:17

Die studeerkamer waar die 77-jarige Pik Botha deesdae sy memoires skryf, het hy 40 jaar gelede laat bou. Dit was toe hy nog Volksraadslid vir die kiesafdeling Wonderboom in Pretoria was.

kenia

Kenia, katte en kassawe

2010-03-01 11:17

Mombasa is op ’n eiland geleë en ons moet oor die Nyali-brug ry om by ons bestemming, die Mnarani Club-oord, te kom.

vye

Vyeboom groei maklik van steggies

2010-03-01 11:17

Bome wat aan die vye­geslag Ficus behoort en veral die gewone vy ( Ficus carica) kweek gewoonlik maklik.

kos

Kruger nou ook park van heerlik smul

2010-02-20 02:00

Die Krugerwildtuin is lank reeds ’n trekpleister vir natuurliefhebbers van oor die wêreld heen. Dié park bied nou ook ’n smaakavontuur vir fynproewers, selfs vir dié met dun beursies.

tuinkuns

Weggooigoed word tuinkuns

2010-02-20 02:00

Dit is die geroeste Volkswagen Kewer op die sypaadjie met vrolike pienk malvas wat uit die eertydse enjin en deure groei, wat jou belangstellend laat nader stap.

Dullstroom

24 uur in Dullstroom

2010-02-12 23:42

Dullstroom is ’n juweel in die hartjie van Mpumalanga. As jy op pad is na die Krugerwildtuin is dit een van die dorpe op die afdraaipad waar jy 24 uur of meer kan deurbring. KARLA JANSE VAN VUUREN het voorstelle vir ’n onvergeetlike dag in dié pragtige deel van die land.

’n Stervrug.

Vrugte van die wêreld

2010-02-12 23:42

Al ooit gehoor van ’n cherimoya? Of dalk klink ’n keiappel meer bekend? Jolette Roodt stel meer vas oor ongewone vrugte van oor die wêreld.

Huiskok/Glanskok

Die liefdestaal van kos

2010-02-12 23:42

Die RSG-huiskok ERRIEDA DU TOIT en die glanskok FRANCOIS FERREIRA gesels oor ’n gevry met vye en ander liefdesdoepas uit die kombuis.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 20-27°C Sprinkles early. Morning clouds. Mild. Jhb: 16-31°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 13-28°C Mostly sunny. Pleasantly warm. Pta: 16-31°C Sunny. Pleasantly warm.
Bfn: 21-29°C More sun than clouds. Warm. PE: 20-27°C Thunderstorms. Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

SQL Tech Team Leader

Western Cape - Cape Town
Media24

Debtors Manager (AA)

Gauteng - Johannesburg
Network Finance Menlyn
R420,000-470,000 Per Annum Cost To Company

Financial Manager (South African Citizens only)

Gauteng - Johannesburg
Network Finance Menlyn

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris T3 1.3 Plus 5-dr
2008
R 115,990.00

CHEVROLET

Lumina 6.0 SS MY06 AT
2010
R 346,340.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Maxi Life MPV Dsl
2009
R 230,233.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

EAGLE CANYON GOLF ESTATE

Single Residential - House R 16 900 000

HELDERKRUIN

Single Residential - House R 8 400 000

STONE RIDGE COUNTRY ESTATE

Single Residential - House R 2 960 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Vandag se beste aanbod!

e-Boeke is Nou Beskikbaar by kalahari.net

Tot 50% Af Op Top e-Boek Titels

Laai net Adobe Digital Editions af, soek & koop jou e-Boek, laai die e-Boek vanuit jou LibraryBox af en geniet e-Lees!

Besoek www.kalahari.net vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!