Bloemfontein

Donderdag

Sunny. Pleasantly warm.

17°C
31°C

7 day forecasts

Brood in bloed

    Charles Smith verduidelik op die nuuskantoor se blog hoekom dit lewensbelangrik is dat Suid-Afrikaners plaaslike boere ondersteun.

    Fietsryers: Wat dink jy?

    MyVolksblad-redakteur 38 menings | 412 keer gelees

      Die tragiese dood van vier fietsryers buite Oudtshoorn laat `n mens wonder: Hoort fietsryers op openbare paaie? Vertel ons wat jy dink.

      Ou vlag verban: Wat sê jy?

      98 menings | 1462 keer gelees

        Die ou Suid-Afrikaanse vlag is onder 'n lang lys items wat verbode is by die Kaapstad-stadion. Wat dink jy van die besluit?

        Cézanne Visser: Sê jou sê

        MyVolksblad-redakteur 105 menings | 1542 keer gelees

          Die veroordeelde seksmisdadiger Cézanne Visser is sewe jaar tronkstraf in die Noord-Gautengse hooggeregshof opgelê. Was dit `n gepaste straf?

          Uit die nuuskantoor

            Earl Coetzee, Volksblad-verslaggewer, wonder op die nuuskantoor se blog of hy `n aap is om sy werk te doen.

            Mandela-vrylating: Deel jou storie

            MyVolksblad-redakteur 42 menings | 553 keer gelees

              Vandag is die 20ste herdenking van Nelson Mandela se vrylating. Wat kan jy onthou van dié historiese gebeurtenis? Deel jou storie hier.

              Ontwapen: Wat sê jy?

              MyVolksblad-redakteur 114 menings | 1532 keer gelees

                Mnr. Nathi Mthethwa, minister van polisie, het gister gesê die regering mik daarna dat net wetstoepassers wapens mag besit. Wat sê jy hiervan?

                Die pyn van joernalis wees

                  `n Harde nuusweek het Karen Ebersohn, Volksblad-verslaggewer, soos `n vuishou in die maag getref.

                  Mickey Arthur-bedanking: Sê jou sê

                  20 menings | 295 keer gelees

                    Is Mickey Arthur se bedanking as afrigter van die Proteas 'n stap in die regte rigting, of 'n verlies vir SA krieket? Kom sê jou sê hier.

                    Sal jy dit doen?

                    17 menings | 343 keer gelees

                      ’n Keelvol inwoner het verlede week sy vullis in `n munisipale gebou se voorportaal afgelaai. Sal jy so iets doen of dink jy dis belaglik om so op te tree?

                      En die slegste pad is....

                      85 menings | 2285 keer gelees

                        Volksblad-lesers is blykbaar elkeen oortuig dat die pad in hul omgewing die Vrystaat se slegste pad is. Wat sê jy is die slegste pad in ons lesersgebied?

                         

                        Cheetah-meisies: Ja of nee?

                        MyVolksblad-redakteur 253 menings | 8372 keer gelees

                          `n Hewige debat woed op Volksblad.com oor die meisies wat as dansers by Cheetah-wedstryde optree. Dink jy dit is onsmaaklik? Of geniet jy dit?

                          Reitz-4 en die MRK: Wat dink jy?

                          MyVolksblad-redakteur 6 menings | 150 keer gelees

                            Die regsverteenwoordiger van die Reitz-4 meen die proses van versoening is deur die Menseregtekommissie (MRK) in die Vrystaat verwoes. Wat dink jy?

                            Sê jou sê: Ja of nee vir porno op DStv?

                            MyVolksblad-redakteur 246 menings | 3150 keer gelees

                              Multichoice oorweeg dit om nuwe sekskanale op DStv te skep. Ontstel dit jou, of is dit elke kyker se vrye keuse? Gee jou mening hier.

                              Wat is die Cheetahs se kanse?

                                Hendrik Cronje, Volksblad-sportredakteur, bedink die Cheetahs (en ook die ander spanne!) se kanse in die jaar se Super14.

                                Die soektog na `n scoop

                                  Jana Engelbrecht, Volksblad-verslaggewer in Kimberley, vertel van `n joernalis se eindelose strewe daarna om die volgende groot storie te kry.

                                  Slaggat kan motor insluk

                                  Etienne de Beer 31 menings | 2318 keer gelees

                                    `n MyVolksblad-gebruiker het onlangs `n slaggat teëgekom wat sy asem weggeslaan het en amper sy motor ingesluk het.

                                    ANC gewettig: Wat sê jy?

                                    MyVolksblad-redakteur 80 menings | 1734 keer gelees

                                      Op 2 Februarie 1990 het FW de Klerk aangekondig dat apartheidswette opgehef is en oudpres. Nelson Mandela vrygelaat sou word. Hoe het Suid-Afrika sedertdien verander?

                                      Die webredakteur gesels...

                                        Volksblad se webruimte gaan oor `n gemeenskap. Corli van der Merwe, webredakteur, gesels hieroor op haar redaksionele tech-blog.

                                        Hoort drank op die UV-kampus?

                                        MyVolksblad-redakteur 56 menings | 1013 keer gelees

                                          Die dae van drank op die UV-kampus is nou verby, volgens UV-bestuur. Vertel ons wat jy van die verwikkeling dink...

                                          Feit of fiksie?

                                          MyVolksblad-redakteur 14 menings | 466 keer gelees

                                            Daar woed `n hewige debat oor die skeiding tussen lewe en dood tussen MyVolksblad-lesers. Dink jy ons kan kontak maak met die dooies?

                                            Nuutste Jou Storie-kommentaar

                                            Anoniem sê... Ek dink dit is nice.Net een probleem hulle wys hulle te min in wedstryde.Hulle behoort na elke punt wat aangeteken word n span dans passie te he om te wys almal wardeur die span se wenkrag.Mense laat hulle koppe teveel in verkeurde rigting gaan dan kom mens op sulke nonsens aantygings en dinge wat nie eers met dit gepaart gaan nie.DANS GIRLS BO HULLE KAN WANT HULLE HET DIT. Lees die storie...

                                            Weer
                                            Verkeer
                                            Lotto
                                            Ksd: 20-25°C Drizzle. More sun than clouds. Mild. Jhb: 16-33°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
                                            Dbn: 13-29°C Mostly sunny. Pleasantly warm. Pta: 17-31°C Sunny. Pleasantly warm.
                                            Bfn: 21-29°C More sun than clouds. Warm. PE: 21-29°C Sprinkles late. More clouds than sun. Warm.
                                            7-dag-voorspelling...

                                            Betrekkinge - Vind jou droomwerk

                                            Financial Manager

                                            Gauteng - JHB North/Sandton
                                            Network Finance Menlyn
                                            R700,000-800,000 Per Annum Cost To Company

                                            Head of Finance: CA(SA)

                                            Gauteng - Johannesburg
                                            Network Recruitment CA- Centurion
                                            R700,000-990,000 Per Annum Cost To Company

                                            Department Head - Treasury

                                            Gauteng
                                            Bridgena Barnard Personnel Group

                                            Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

                                            PEUGEOT

                                            307 XR 1.6 Estate
                                            2005
                                            R 70,643.00

                                            VOLKSWAGEN

                                            CitiGolf 1.4i TenaCiti AB 5-dr
                                            2008
                                            R 64,990.00

                                            VOLKSWAGEN

                                            CitiGolf 1.4i TenaCiti 5-dr
                                            2009
                                            R 74,990.00

                                            Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

                                            EVERTON

                                            Single Residential - House R 8 500 000

                                            NINAPARK

                                            Single Residential - House R 5 950 000

                                            ATHOLL

                                            Single Residential - House R 14 000 000

                                            Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

                                            Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

                                            Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

                                            Groot Feesbesparings op Boeke

                                            2.3 miljoen titels om van te kies.

                                            Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

                                            iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

                                            Fantastiese Feesflieks

                                            46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

                                            Musiek op Promosie

                                            100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

                                            1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

                                            Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

                                            Vandag se beste aanbod!

                                            30% Af op Uitgesoekte DVD's

                                            DVD's vanaf R69.30

                                            100de Oscar wenners nou op uitverkoping. American Beauty, Step Up, Happy Feet, Casino Royale & meer!

                                            Besoek www.kalahari.net vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!