Bloemfontein

Donderdag

Sunny. Pleasantly warm.

16°C
31°C

7 day forecasts

Halfkaal meisies is onsmaaklik

Michelle van Staden 1 menings | 54 keer gelees

    Michelle van Staden, `n MyVolksblad-gebruiker, reken die "halfkaal" dansende Cheetah-meisies is onsmaaklik.

    Dansende meisies is onvanpas

    Wil-rugby-kyk 1 menings | 65 keer gelees

      `n MyVolksblad-gebruiker is oortuig die Cheetah-meisies se danse is onvanpas vir `n wedstryd waar rugby die hoogtepunt behoort te wees.

      Dankie namens alle Christene hiervoor

      Elisabet de Lange 7 menings | 394 keer gelees

        `n MyVolksblad-gebruiker, Elisabet de Lange, wil adv. Pieter Venter bedank vir die standpunt wat hy ingeneem het.

        Satanistiese dade, boere

        L.I. Mohale 9 menings | 323 keer gelees

          L.I. Mohale maak skerp kapsie teen boere wat hulself as Christene voordoen maar totaal onmenslik teenoor hul medemense optree.

          Suid-Afrika bly ’n fantastiese land

          Riana Kruger 11 menings | 459 keer gelees

            Riana Kruger skryf dat haar niggie in Londen, Liezel, haar weer laat besef het dat ons Suid-Afrikaners tog `n spesiale nasie is.

            Rede vir groot seges

            Gerrie van Zyl, Hennenman 2 menings | 153 keer gelees

              `n MyVolksblad-gebruiker, Gerrie van Zyl, kan nie verstaan hoekom mense vir die ANC stem terwyl hulle geen diens ontvang nie.

              Onthou om saam te spring

              Hoof Klagat 38 keer gelees

                `n MyVolksblad-gebruiker reken daar is `n groot verskil tussen om `n klakous te wees en op te staan teen korrupsie, misdaad en swak morele standaarde.

                Kundiges is die sleutel

                Tjaart van der Walt 3 menings | 144 keer gelees

                  `n Voormalige SAPD-werknemer reken die sleutel tot die uitroeing van onwettige immigrante en die misdade wat hulle pleeg, lê by kundige poliërimg.

                  Saamwoonpaartjies sondig nie, totdat...

                  Jan Coetzer 9 menings | 946 keer gelees

                    Die jongste wroeging in Christelike kringe oor paartjies wat saamwoon en die sogenaamde “voorhuwelikse seks” wat daarmee gepaard gaan, verwys.

                    Fel kritiek, maar min hulp

                    Dr. M.J.S. Jordaan 45 keer gelees

                      Die berigte oor verhoogde pryse by gastehuise en dat ’n onafhanklike ondersoek kom na verblyfpryse tydens sokker verwys.

                      Porno-plan krap om

                      Estelle Potgiter 4 menings | 192 keer gelees

                        Ná die berig oor die moontlike insluiting van ’n pornografiekanaal op DSTV sal kliënte hul geldjies twee keer tel.

                         

                        Het ons `n keuse?

                        Susandra Claassens 45 keer gelees

                          Susandra Claassens, `n MyVolksblad-gebruiker, skryf dat rugby-ondersteuners `n keuse behoort te hê in die Cheetah-danser-debakel.

                          SUT verander taalbeleid

                          Francois van der Watt 125 keer gelees

                            Francois van der Watt voel dat die SUT verkeerde indrukke probeer wek met sommige van hul advertensies.

                            Skok oor dr. Rademan

                            Johan le Roux 118 keer gelees

                              `n MyVolksblad-gebruiker, Johan le Roux, spreek sy groot skok en ongeloof uit oor dr. Frik Rademan se skielike dood.

                              Aantasting van regte

                              Dis hoe dit is, Bloemfontein 3 menings | 105 keer gelees

                                `n MyVolksblad-gebruiker betreur die lotgevalle van minderhede in die wêreldgeskiedenis en skryf dit is meestal onbenydenswaardig.

                                Orde van die bad en bid vir leiers

                                Daan Nortier 4 menings | 150 keer gelees

                                  "Die Britse koningin se ere-orde, The order of the Bath, aan ons staatspresident met sy Londense besoek drup as’t ware van galbitter ironie," skryf Daan Nortier.

                                  Naakte meisies by Cheetah-rugby pla

                                  Dora Marais 61 menings | 2301 keer gelees

                                    Ek verlang na die dae dat ons rugby kon kyk sonder hierdie “girls”. Vir my as vrou is dit ’n vernedering van die vroulike liggaam.

                                    Ek daag u uit!

                                    `n Amptenaar 6 menings | 452 keer gelees

                                      `n MyVolksblad-gebruiker daag minister Sicelo Shiceka uit om hom verkeerd te bewys op verskeie punte oor die betaling van munisipale fooie.

                                      Interessante briewe

                                      Scorpio 193 keer gelees

                                        `n MyVolksblad-gebruiker van Bloemfontein, Scorpio reken daar was `n paar interessante briewe in verlede Saterdag se Volksblad.

                                        Sokker: Ons is almal beeldbouers van SA

                                        G.P.D. Terblanché 8 menings | 89 keer gelees

                                          Elkeen van ons is ’n ambassadeur vir Suid-Afrika. Dit word van ons verwag tydens die komende Wêreldbeker-sokkertoernooi.

                                          Dit gaan nie so goed af nie

                                          G. Krög 1 menings | 138 keer gelees

                                            Prof. Jonathan Jansen se uitlating gaan sekerlik nie so goed af by jou mede-“Afrikaners” met wie jy die land en jou taal wil red nie.

                                            Nuutste Briewe-kommentaar

                                            Marz sê... Howa!! dis darem baie kras gestel!!? satanisme?? wat u waar kry, om iemand met 'n trekker te stamp, is dit nou satanisme?? Ek stem dis nie gepas deurdat hy net spoorloos verdwyn het nie, maar ondersoek eers die saak voordat jy net wild en wyd iemand oordeel. Wat dan van al die plaasmoorde, dis nog meer satanisties as om iemand met 'n trekker te stamp, dit was dalk heel per ongeluk! Ek dink hierdie is weer net 'n slinkse manier om aandag te draai op die boere sodat 'n verskoning gevind kan word om hulle nou dood te maak soos die rasis Malema nou skree? Lees die storie...

                                            Weer
                                            Verkeer
                                            Lotto
                                            Ksd: 20-27°C Sprinkles early. Morning clouds. Mild. Jhb: 16-31°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
                                            Dbn: 13-28°C Mostly sunny. Pleasantly warm. Pta: 16-31°C Sunny. Pleasantly warm.
                                            Bfn: 21-29°C More sun than clouds. Warm. PE: 20-27°C Thunderstorms. Morning clouds. Mild.
                                            7-dag-voorspelling...

                                            Betrekkinge - Vind jou droomwerk

                                            Management Accountant

                                            Gauteng - Johannesburg
                                            Network Finance Menlyn

                                            Senior Accountant

                                            Gauteng - JHB North/Sandton
                                            Network Recruitment CA- Centurion
                                            R450,000-480,000 Per Annum Cost To Company

                                            Head: Internal Audit

                                            Gauteng - Centurion
                                            Deloitte & Touche
                                            R700,000-800,000 Per AnnumMarket Related

                                            Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

                                            TOYOTA

                                            Yaris T3 1.3 Plus 5-dr
                                            2008
                                            R 115,990.00

                                            CHEVROLET

                                            Lumina 6.0 SS MY06 AT
                                            2010
                                            R 346,340.00

                                            VOLKSWAGEN

                                            Caddy 1.9 TDi Maxi Life MPV Dsl
                                            2009
                                            R 230,233.00

                                            Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

                                            EAGLE CANYON GOLF ESTATE

                                            Single Residential - House R 16 900 000

                                            HELDERKRUIN

                                            Single Residential - House R 8 400 000

                                            STONE RIDGE COUNTRY ESTATE

                                            Single Residential - House R 2 960 000

                                            Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

                                            Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

                                            Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

                                            Groot Feesbesparings op Boeke

                                            2.3 miljoen titels om van te kies.

                                            Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

                                            iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

                                            Fantastiese Feesflieks

                                            46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

                                            Musiek op Promosie

                                            100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

                                            1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

                                            Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

                                            Vandag se beste aanbod!

                                            e-Boeke is Nou Beskikbaar by kalahari.net

                                            Tot 50% Af Op Top e-Boek Titels

                                            Laai net Adobe Digital Editions af, soek & koop jou e-Boek, laai die e-Boek vanuit jou LibraryBox af en geniet e-Lees!

                                            Besoek www.kalahari.net vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!