Bloemfontein

Donderdag

Sunny. Pleasantly warm.

16°C
31°C

7 day forecasts

Het ons `n keuse?

Susandra Claassens 45 keer gelees

    Susandra Claassens, `n MyVolksblad-gebruiker, skryf dat rugby-ondersteuners `n keuse behoort te hê in die Cheetah-danser-debakel.

    Dansende meisies is onvanpas

    Wil-rugby-kyk 1 menings | 65 keer gelees

      `n MyVolksblad-gebruiker is oortuig die Cheetah-meisies se danse is onvanpas vir `n wedstryd waar rugby die hoogtepunt behoort te wees.

      Halfkaal meisies is onsmaaklik

      Michelle van Staden 1 menings | 54 keer gelees

        Michelle van Staden, `n MyVolksblad-gebruiker, reken die "halfkaal" dansende Cheetah-meisies is onsmaaklik.

        Briewe

        Dankie namens alle Christene hiervoor

        Elisabet de Lange 7 menings | 394 keer gelees

          `n MyVolksblad-gebruiker, Elisabet de Lange, wil adv. Pieter Venter bedank vir die standpunt wat hy ingeneem het.

          SUT verander taalbeleid

          Francois van der Watt 125 keer gelees

            Francois van der Watt voel dat die SUT verkeerde indrukke probeer wek met sommige van hul advertensies.

            Satanistiese dade, boere

            L.I. Mohale 9 menings | 323 keer gelees

              L.I. Mohale maak skerp kapsie teen boere wat hulself as Christene voordoen maar totaal onmenslik teenoor hul medemense optree.

              Skok oor dr. Rademan

              Johan le Roux 118 keer gelees

                `n MyVolksblad-gebruiker, Johan le Roux, spreek sy groot skok en ongeloof uit oor dr. Frik Rademan se skielike dood.

                Suid-Afrika bly ’n fantastiese land

                Riana Kruger 11 menings | 459 keer gelees

                  Riana Kruger skryf dat haar niggie in Londen, Liezel, haar weer laat besef het dat ons Suid-Afrikaners tog `n spesiale nasie is.

                  Aantasting van regte

                  Dis hoe dit is, Bloemfontein 3 menings | 105 keer gelees

                    `n MyVolksblad-gebruiker betreur die lotgevalle van minderhede in die wêreldgeskiedenis en skryf dit is meestal onbenydenswaardig.

                    Rede vir groot seges

                    Gerrie van Zyl, Hennenman 2 menings | 153 keer gelees

                      `n MyVolksblad-gebruiker, Gerrie van Zyl, kan nie verstaan hoekom mense vir die ANC stem terwyl hulle geen diens ontvang nie.

                      Orde van die bad en bid vir leiers

                      Daan Nortier 4 menings | 150 keer gelees

                        "Die Britse koningin se ere-orde, The order of the Bath, aan ons staatspresident met sy Londense besoek drup as’t ware van galbitter ironie," skryf Daan Nortier.

                        Onthou om saam te spring

                        Hoof Klagat 38 keer gelees

                          `n MyVolksblad-gebruiker reken daar is `n groot verskil tussen om `n klakous te wees en op te staan teen korrupsie, misdaad en swak morele standaarde.

                           

                          Dis maklik om gepubliseer te word!

                          Klik onder om jou
                          storie, briewe en foto's te stuur

                          Wat sê jy?

                          Ry jy fiets op openbare paaie?

                          Leaderboard

                          1. Cheetah-meisies: Ja of nee?
                            MyVolksblad-redakteur
                            2584 keer gelees  |
                          2. Dankie namens alle Christene hiervoor
                            Elisabet de Lange
                            377 keer gelees  |
                          3. Satanistiese dade, boere
                            L.I. Mohale
                            307 keer gelees  |
                          4. Fietsryers: Wat dink jy?
                            MyVolksblad-redakteur
                            224 keer gelees  |
                          5. Naakte meisies by Cheetah-rugby pla
                            Dora Marais
                            172 keer gelees  |
                          1. Cheetah-meisies: Ja of nee?
                            MyVolksblad-redakteur
                            6772 keer gelees  |
                          2. Naakte meisies by Cheetah-rugby pla
                            Dora Marais
                            2263 keer gelees  |
                          3. Saamwoonpaartjies sondig nie, totdat...
                            Jan Coetzer
                            803 keer gelees  |
                          4. Suid-Afrika bly ’n fantastiese land
                            Riana Kruger
                            417 keer gelees  |
                          5. Dankie namens alle Christene hiervoor
                            Elisabet de Lange
                            377 keer gelees  |

                          Jou Storie

                          Brood in bloed

                            Charles Smith verduidelik op die nuuskantoor se blog hoekom dit lewensbelangrik is dat Suid-Afrikaners plaaslike boere ondersteun.

                            Fietsryers: Wat dink jy?

                            MyVolksblad-redakteur 30 menings | 325 keer gelees

                              Die tragiese dood van vier fietsryers buite Oudtshoorn laat `n mens wonder: Hoort fietsryers op openbare paaie? Vertel ons wat jy dink.

                              Cheetah-meisies: Ja of nee?

                              MyVolksblad-redakteur 207 menings | 6771 keer gelees

                                `n Hewige debat woed op Volksblad.com oor die meisies wat as dansers by Cheetah-wedstryde optree. Dink jy dit is onsmaaklik? Of geniet jy dit?

                                Ou vlag verban: Wat sê jy?

                                98 menings | 1460 keer gelees

                                  Die ou Suid-Afrikaanse vlag is onder 'n lang lys items wat verbode is by die Kaapstad-stadion. Wat dink jy van die besluit?

                                  Reitz-4 en die MRK: Wat dink jy?

                                  MyVolksblad-redakteur 6 menings | 150 keer gelees

                                    Die regsverteenwoordiger van die Reitz-4 meen die proses van versoening is deur die Menseregtekommissie (MRK) in die Vrystaat verwoes. Wat dink jy?

                                    Cézanne Visser: Sê jou sê

                                    MyVolksblad-redakteur 105 menings | 1540 keer gelees

                                      Die veroordeelde seksmisdadiger Cézanne Visser is sewe jaar tronkstraf in die Noord-Gautengse hooggeregshof opgelê. Was dit `n gepaste straf?

                                       

                                      Betrekkinge

                                      Senior Accountant

                                      Gauteng - JHB North/Sandton
                                      Network Recruitment CA- Centurion
                                      R450,000-480,000 Per Annum Cost To Company

                                      Head: Internal Audit

                                      Gauteng - Centurion
                                      Deloitte & Touche
                                      R700,000-800,000 Per AnnumMarket Related

                                      Operations Analyst

                                      Western Cape - Cape Town
                                      MC²

                                      Motors

                                      AUDI

                                      A4 1.8T 120kW Multitronic
                                      2009
                                      R 369,900.00

                                      AUDI

                                      RS4 4.2 V8 Quattro
                                      2007
                                      R 529,900.00

                                      MAZDA

                                      Mazda2 1.5 Individual 5-dr
                                      2009
                                      R 159,900.00

                                      Eiendomme

                                      WESTCLIFF

                                      Single Residential - House R 24 000 000

                                      LLANDUDNO

                                      Single Residential - House R 58 000 000

                                      ATHOLL

                                      Single Residential - House R 14 000 000

                                      Reis

                                      Gratis Speletjies

                                      Kalahari.net

                                      Groot Feesbesparings op Boeke

                                      2.3 miljoen titels om van te kies.

                                      Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

                                      iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

                                      Fantastiese Feesflieks

                                      46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

                                      Musiek op Promosie

                                      100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

                                      1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

                                      Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!