2010-03-04 10:41
Die toename van 18% in die verkope van nuwe voertuie in die eerste twee maande van 2010 teenoor dié in Januarie en Februarie verlede jaar is ’n bemoedigende teken.
2010-03-04 10:41
Met die einde van die laaste voorseisoense toetssessie in Barcelona verlede Sondag het ’n duideliker prentjie na vore gekom oor spanne se verrigtingspeil relatief tot mekaar.
2010-03-04 10:41
Die derde reeks toetse skop op 17 Maart in Katar af en die eerste MotoGP-ren van die 2010-seisoen word op 11 April op die Losail-renbaan in Katar beslis.
2010-03-04 10:41
So drie of vyf jaar gelede, tydens ’n besoek aan Spanje waar BMW sy nuwe M6 wêreldwyd bekend gestel het, praat een van die ingenieurs sy mond verby.
2010-03-04 09:11
Die gewilde Geneefse motorskou maak dit vandeesweek vir die publiek moontlik om in ’n kompakte vertoonruimte te kyk na ’n netjiese versameling hardekoejawel-vuurwaens, maar ook ’n goeie verteenwoordiging van omgewingsbewuste hibriedmotors.
2010-02-25 09:19
Die produksieweergawe van Volvo se nuwe middelslag sedan, die S60, sal sy internasionale debuut binne die volgende week op die Geneefse motorskou in Switserland maak.
2010-02-25 09:19
Merc se nuwegeslag- viersilinder-diesels vervang die bestaande dieselenjin-aanslag in sy C-klas- en E-klas-vloot.
2010-02-25 09:19
En dan is daar die Groot Drie ... Ons ken hulle almal, begeer hulle, vereer hulle en as jy baie geld het, besit jy dalk een van hulle.
2010-02-18 11:28
Internasionaal is dit egter die Sonata wat tel. Sedert sy Koreaanse bekendstelling in 1985 het die Sonata pal aan die bopunt van tuismark-verkope gestaan.
2010-02-18 11:28
Die gedagte van ’n motorfiets-“rally” kry volgende maand ’n 2010-inspuiting wanneer die eerste Maluti-avontuur saam met die jaarlikse Plaaskultuurfees in Clocolan in die Oos-Vrystaat aangebied word.
2010-02-11 12:32
Die RS4 is dood, lank lewe die S4 ... Wel, nie heeltemal nie, maar as dit by doen kom, is die “ondergeskikte” S4 byna net so goed soos die vorige RS4.
2010-02-11 12:32
Daar was ’n uitnodiging wat – met goeie rede en deur meer as een joernalis – as ’n “bekendstellingsrit in die maatskappy se splinternuwe Evora” geïnterpreteer is.
2010-02-11 12:32
So twintig jaar gelede het Porsche in ’n hoek gesit en kopkrap. Met ’n modelreeks wat net uit eenderslykende sportmotors bestaan het, was hy in ’n doodloopstraat.
2010-02-11 12:32
Kia se nuwe Cerato is in September verlede jaar in Suid-Afrika bekend gestel en het hom gou as ’n kandidaat vir Motor van die Jaar 2010 gevestig.
2010-02-04 11:11
Ons almal ken die Lexus IS250: ’n Pragtige motor, die nuutste IS, met net een probleem: te min krag. Maar daar is ’n oplossing. In Lexus-taal word dit deur die letter “F” opgesom.
2010-02-04 11:11
Met sewe van die verwagte dertien 2010-motors wat teen druktyd reeds bekend gestel is het ’n paar ontwerppatrone duidelik geword.
2010-02-04 11:11
’n Stram ekonomie ten spyt is die Japanse weeldevervaardiger Lexus steeds besig om stewige treë vorentoe te gee in die plaaslike mark.
2010-02-04 11:11
Honda se CR-V-sportnuts is pas opgeknap met veranderings aan sy voorkoms en benaming – maar daar is ook 'n kragtiger turbodieselenjin.
2010-01-28 08:09
Volkswagen se vyfde-geslag Polo is groter as sy voorganger. Dit is ook ruimer, netjieser, weelderiger, en voel meer verfynd.
2010-01-28 08:09
Die voormalige F1-renjaer David Coulthard het pas die Castrol-indeks vir motorsport bekend gestel – die wêreld se eerste graderingstelsel vir renjaers wat die vertonings van elke jaer oor die wêreld heen meet en vergelyk.
2010-01-28 08:09
Fiat en Alfa Romeo wat die laaste klompie jare maar ’n redelike sukkelbestaan in Suid-Afrika gevoer het, het groot planne vir die plaaslike mark.
2010-01-28 08:10
Maandag tydens die amptelike bekendstelling van die jaers en die kleurskema van Mercedes se nuwe F1-motor het Michael Schumacher en ’n deel van die media mekaar aangevat oor ’n onderwerp wat vanjaar 'n groot subtema in die titelstryd kan wees.
2010-01-21 03:54
’n Gelukkige persoon kan die gebruik van die Motor van die Jaar vir ’n volle jaar lank wen deur die wenner te voorspel.
2010-01-21 03:54
Dit is nie al die voertuigvervaardigers wat met hul hande in hul hare sit oor swak verkope nie.
2009-12-17 02:46
Daar was ’n tyd toe mense nie anders kon as om “tegnologies gevorderd” en “Citroën” in dieselfde sin te gebruik nie.
2009-12-17 02:46
Terwyl ál meer vervaardigers deesdae uit motorsport onttrek, het Citroën onlangs aangekondig hy gaan sy betrokkenheid by die WRC-tydrenreeks nog verder verhoog deur twee ekstra spanne in te skryf.
2009-12-17 02:46
’n Gesinsvoertuig vir vier mense met twee wiele ... of dalk ’n limousine-motorfiets?
2009-12-10 08:25
’n Taai bekgeveg, ’skuus bakkiegeveg, wag volgende jaar op Suid-Afrikaners wanneer Volkswagen sy eerste volwaardige eenton-bakkie plaaslik bekend stel.
2009-12-10 08:25
November was nóg ’n moeilike maand vir die motorbedryf te oordeel ná die teleurstellende nuwevoertuigverkoopsyfers wat gister aangekondig is.
2009-12-10 08:25
Dit is gepas dat Suzuki in 2009 nie net sy eeufeesjaar kon vier nie, maar ook op die sowat vier dekades lange geskiedenis van die klein maar behendige Jimny 4x4 – en sy roemryke voorgangers – ’n glasie kon klink.
2009-11-19 02:21
TATA se liggie het die laaste paar jaar nie altyd ewe helder geskyn nie.
2009-11-19 02:21
Die Mercedes E-klas is ’n dekselse goeie motor, maar daar is in sekere geledere ’n stigma wat aan die motor kleef.
2009-11-19 02:21
Met die oog netjies op die toerisme-sokkerbal het Peugeot pas ’n nuwe buks by sy reeks voertuie bekend gestel – en dié kalant is nommerpas as ’n karwei-wa vir sokkertoeriste.
2009-11-19 02:21
Die Baboons Lesotho Sun-Dak van Afrika-ren wat van 26 tot 28 November in Lesotho plaasvind, het nie net onlangs deel van die wêreld se vyf top-Extreme Enduro-byeenkomste geword nie, maar is vanjaar ook die rykste motorfietsveldren in Suidelike Afrika.
2009-11-12 01:20
As ’n mens die woorde slot-car racing of gleufkarretjies sê, bring dit herinneringe terug van ’n tydverdryf wat die meeste mense as kinders beoefen het, maar vir ander is dit veel meer as net kinderspeletjies.
2009-11-12 01:20
Die ervaring was ongelooflik, al was die uitslae toe nie heeltemal waarop hy gehoop het nie, het Giniel de Villiers, Suid-Afrika se Dakar-kampioen, verlede week ná sy deelname aan die Race of Champions-byeenkoms gesê.
2009-10-29 01:37
Nog nie heeltemal die kersie op die koek nie, maar Chery glo sy nuwe J1 gaan groot aftrek by Suid-Afrikaners kry.
2009-10-29 01:37
Hoe groener hoe mooier, kan ’n mens sê van die Tokio-motorskou wat op die oomblik sy blink waens aan die Japanse publiek wys.
2009-11-05 00:29
Daar is dié wat sê Sondag se grand prix van Aboe Dhabi was vervelig.
2009-11-05 00:29
’n Opkikkering halfpad deur ’n voertuig se leeftyd is gewoonlik die kans om ’n klomp ontwerp-probleme behoorlik reg te sien.
2009-11-05 00:29
Niemand skat Volvo gering wanneer dit by padveiligheid kom nie. Wanneer dié vervaardiger boonop sê teen 2020 sal niemand in ’n Volvo sterf of ernstig beseer word nie, kan ’n mens gerus die ore spits.
2010-02-25 09:19
Neem byvoorbeeld Monopoly. Jy’t dit gespeel toe jy ’n laaitie was, en vanaand kan jy dit weer met jou eie kinders speel, en netsoveel pret hê as tóé.
2010-02-18 11:28
Lank laas was daar soveel nuuskierigheid in die mark – in Suid-Afrika, ja, maar ook wêreldwyd – oor ’n nuwe stel wiele wat die verhoog binnerol.
2010-02-18 11:28
Dit is nie moontlik vir ons as beoordelaars om te weet wie die wenner is nie, aangesien daar telkaarte met honderde vrae oor elke voertuig voltooi word.
2010-02-18 11:28
Kyk ’n mens na die geskiedenis van motorwedrenne, is dit duidelik dat spoed die grootste suksesfaktor was.
2010-02-11 12:32
Peugeot se 406 was nie ’n slegte kar nie. Vir sy tyd was hy waarskynlik ’n beter poging as sy opvolger, die 407 – afhangende, dalk, van hoe ’n mens die 406 se botsresultate moet kwantifiseer.
2010-02-11 12:32
Die Sportage en die ix35 (wat die nuwe naam vir Tucson is), is meganies byna identies, soos hul twee voorgangers.
2010-02-11 12:32
Indien jy gedink het uitspattige konsepmodelle op motorskoue is bloot ’n publisiteitsfoefie, dink weer.
2010-02-04 11:11
Daar was ’n hele paar grinnikke toe die nuus bekend gemaak is dat die Chinese vervaardiger Chery ook vanjaar aan die moordende Dakar-tydren sou deelneem.
2010-02-04 11:11
"Kampioenedag" by die Zwartkops-renbaaneienaar is pas die derde keer gehou en dit is steeds besig om in status en getalle te groei.
2010-02-04 11:11
Dis amper soos klokslag, elke jaar, dat ’n BMW-enjin as die wêreld se beste aangewys word.
2010-02-04 11:11
Wat is die nuwe Audi A5 Sportback? Is dit ’n vyfdeur-A4? Is dit ’n nuwe reeks tussen die A4 en A6? Is dit ’n mededinger vir Merc se CLS?
2010-01-28 08:09
Ná ’n redelike stilte aan die plaaslike front het Citroën besluit om die baret af te stof met die koms van sy nuwe C5-sedan.
2010-01-28 08:09
Lexus het sy vlagskip-LS460, wat as wêreldmotor van die jaar aangewys is, ’n bietjie opgekikker om hom weer voor in die koor in sy segment te laat sing.
2010-01-28 08:09
Ons het ’n voorsmakie gekry van hoe die volgende generasie Chevrolet Aveo gaan lyk en natuurlik sal die reeks ’n wakker-rakker genaamd RS hê.
2010-01-28 08:09
Uiteindelik weer ’n Alfa wat nie net mooi is nie, maar ook genotvol is om te bestuur. So sê Jannie Hennop oor die nuwe MiTo.
2010-01-21 03:54
Bubba J en sy pêlle kan regmaak vir vet pret op Phakisa wanneer ’n klompie Nascars teen die einde van die maand hier sake kom uitspook.
2010-01-21 03:54
Dit is dalk op ’n veel kleiner skaal, maar baanmotortjie-wedrenne is net so ernstig en mededingend soos ander motorsport.
2010-01-21 03:54
Vanjaar se Noord-Amerikaanse Internasionale Motorskou hier in die hartland van die Yanks se motorbedryf is so on-Amerikaans as wat kan kom.
2009-12-17 02:46
Audi se R8 is darem geen onbekende meer in Suid-Afrika (of in Welkom) nie ... Ek was onlangs weer bevoorreg om ’n paar dae agter die stuur van die Ingolstadt-monster in te skuif, die keer die nuwe V10.
2009-12-17 02:46
Nissan Diesel Suid-Afrika (NDSA) het Johan Richards as sy uitvoerende hoof aangekondig – die eerste Suid-Afrikaner wat dié maatskappy bestuur.
2009-12-17 02:46
In ’n terughunkering na een van die beste sportmotors nóg, die Lotus 7, kan Suid-Afrikaners voortaan ’n replikamodel, die Millennium 7, plaaslik koop.
2009-12-10 08:25
Alfa sit stadig maar seker die passie in sy rygoed terug. Weg is die byna niksseggende syfername van nuwe modelle en ’n mens kan omtrent skree welkom terug aan name met ’n geskiedenis soos Giulietta.
2009-12-10 08:25
Enjins wat hoog toer, pynkrete?? van?? gemartelde bande en turbo-aanjaers se gefluit was alles deel van die pret toe Kimberley se glybaan (drifting), die Monstermob-renbaan, Saterdag geopen is.
2009-11-24 10:50
Elke man (of vrou) dink sy motor is die mooiste en beste wat daar is. Wel, nou kan jy jou wa vergelyk met die finaliste vir die Motor van die Jaar-wedstryd. Lees hier watter motors as finaliste aangewys is.
2009-11-19 02:21
’n Sitplekgordel en ’n lugsak is die beste kombinasie om ’n lewe in ’n motorongeluk te red. Maar wat van ’n sitplekgordel met sy eie, ingeboude lugsak?
2009-11-19 02:21
Daihatsu se hoekige Materia is al baie dinge genoem, maar beslis nie ’n blitsbuks nie.
2009-11-19 02:21
Die beplande Nascar-soort ren op die Phakisa-ovaalbaan naby Welkom gaan voorwaar ’n internasionale gebeurtenis wees.
2009-11-12 01:20
Dit is beter as die tradisionele bakkie met ’n kappie, al is dit ook maar net-net.
2009-11-12 01:20
Porsche gaan die Los Angeles-motorskou se sonnige weer inspan om as doek vir die wêrelddebuut van sy nuwe Boxster Spyder te dien.
2009-11-12 01:20
Godzilla is glad nie ’n mooi monster nie. Die naam van die Japanse rolprent- en strokiesboekmonster is egter die bynaam van een van Japan se ware padmonsters, die Nissan GT-R.
2009-10-29 01:37
Om voor in die koor te bly... Dit is natuurlik die stryd waarmee vervaardigers voortdurend worstel om hul produkte so nuut as moontlik te hou, want as jy eenkeer uit die oog van voornemende kopers is, is dit moeilik om weer ’n terugkeer te maak.
2009-10-29 01:37
Dit is nie almal wat in sak en as sit oor die ekonomiese geldknyp nie.
2009-11-05 00:29
Suid-Afrika is ’n bakkieland. Kyk maar net na die maandelikse verkoopsyfers en jy besef hoe gewild bakkies is, nie net vir werkdoeleiendes nie, maar ook as leefstyl- en gesinsvoertuig.
2009-11-05 00:29
Koty nadat Renault sy nuwegeslag-Megane plaaslik bekend gestel het, het hy nou ook die sluier oor sy Golf GTI-teenvoeter, die Megane RS, opgelig.
2009-11-05 00:29
Met die Land Cruiser-naam wat volgende jaar al 60 somers jonk is, is dit heel gepas dat Toyota sy gewildste reeks in dié veldrystal met ’n nuwe weergawe verfris.