Bloemfontein

Donderdag

Sunny. Pleasantly warm.

16°C
31°C

7 day forecasts
kontrei

Vaalrivier brul deur Noord-Kaap

2010-02-13 05:52

Toe die rustige Vaalrivier onlangs in ’n siedende vloed deur die Noord-Kaap gebruis het, het oewerbewoners angstig gekyk hoe die bruin water na woonhuise kruip terwyl insekte vooruit oor die aarde skarrel.

Pak SA se eie pelgrimstog aan

2010-02-17 07:01

Droom jy al jare om iets te doen wat jy as onmoontlik beskou? Soos om die Camino de Santiago te stap. Hierdie pelgrimstog in Spanje strek oor 780 km en die meeste van ons is óf te onfiks, óf te bang, óf te platsak, óf dalk is dit net ’n gebrek aan tyd wat jou weghou.

Elfranco Malan een van beste atlete

2010-02-17 07:01

Die Springbok-atletiekspan het gereed gestaan om na die buiteland te vertrek. Dit was kort voor die Olimpiese Spele in Tokio in 1964. Elfranco Malan was die kaptein van die span en almal het uitgesien na die byeenkomste wat voorgelê het.

Griffons staan hul man in Bfn

2010-02-17 07:01

Die Griffons-rugbyspan van Welkom het verlede Vrydag in Bloemfontein so byna sy Vrystaatse eweknie in ’n oefenwedstryd laat les opsê.

Weerman is só dood

2010-02-10 06:52

Die inskripsie op die verweerde sandsteen lees “Private H. Daw 4124 First Royal Dragoons Killed in action 2/2/1901”. Inligting oor hoe Daw gesterf het, was maar moeilik bekombaar en vir jare was dit maar net nóg ’n gevalle soldaat.

Nooit te oud om te leer

2010-02-10 06:52

Wie sê ’n mens is ooit te oud om iets nuut aan te leer? Mev. Yvonne Furman, ’n jare lange inwoner van Marquard, het onlangs op 82 die eerste keer ’n rekenaar aangeskaf. En sy kan dit gebruik. Ten volle.

Konstabel ’n held ná ongeluk

2010-02-03 07:55

’n Konstabel van die polisiekantoor hier het onlangs sonder om eens twee keer te dink sy uniform uitgetrek en in die donker in ’n dam gespring in ’n poging om mense te red wat in ’n ongeluk was.

Dorre wêreld word see van water ná reën

2010-02-03 07:55

“Ken jy die Karoo?.?.?.?? Hierdie hele droë wêreld onnerwater, glo vir my?.?.?.” Dié liedjie van David Kramer het verlede week ’n “gepaste vastrapplekkie’’ in die gewoonlik dorre verre Noord-Kaap gekry.

Verstotelinge hier tuis

2010-02-03 07:55

Die dag is warm – almal soek ’n lafenis in die versengende hitte. In ’n droë watervoor langs die straat lê sy, die vel styf gespan om die uitgeteerde lyfie. Net ’n handjievol bene, maar die hondjie leef nog – net-net.

Blessing Brothers waarlik ’n seën

2010-01-27 03:15

Hulle noem hulself die Blessing Brothers en hul pragtige sang is inderdaad ’n seën vir enige stukkende gemoed.

Bediening begin met groot projek

2010-01-27 03:15

Die Souls for Jesus-bediening begin Februarie vanjaar met die Grootrivier-projek.

 

Vleis laat geld inrol op kerkbasaar

2010-02-17 07:01

Altesaam 115 skape, 17 beeste, 25 varkies, 200 hoenders en ’n reuse-verskeidenheid ander tradisionele basaarprodukte is vanjaar weer op die NG kerk Dewetsdorp se jaarlikse basaarspyskaart.

Free State Stars nou 11de

2010-02-17 07:01

Die Oos-Vrystaatse sokkerspan Free State Stars slaag steeds daarin om die relegasie-spook te ontwyk.

Vloed vee Wilgerivier skoon

2010-02-10 06:52

Die afgelope tyd se swaar reën het op baie plekke tot groot skade gelei, in sommige gevalle selfs lewensverlies, maar by die Wilgerivier hier buite die dorp het die watermassa die mense wat die rivierloop skoonmaak ’n reuse-guns bewys.

Dorp skud sy vere reg vir Claerhout-kunstefees

2010-02-10 06:52

Die dorp is die afgelope weke ’n miernes van bedrywigheid waar reëlings vir die Claerhout-kunstefees hierdie naweek gefinaliseer word.

Kom beleef uniekheid van Marquard

2010-02-03 07:55

Kom beleef die vriendelikheid en uniekheid waarmee Marquard verlede jaar die Volksblad-Toerismedorp van die Jaar-kompetisie gewen het wanneer ’n geskiedkundige naweek op 27 Februarie aangebied word.

Eeu oue kerkgebou op dorp kry nuwe lewe

2010-02-03 07:55

Die Anglikaanse kerkgebou op die dorp het jare leeg gestaan toe mnr. Hansie Heinemann so vyf jaar gelede weer ’n aanbod gemaak het om die eiendom vir sy kerk, die gemeente Pinkster-Oord, te koop.

Alle oë op oorvol dam

2010-02-03 07:55

AL met die pad langs, deur die hekkie en verby die fontein, as jy mooi deur die doringbome teen die rantjie kyk, sien jy die grondwal. Die damwal wat skuinserig opwaarts beur.

Gloriejare herleef

2010-02-03 07:55

Rugby op die Vrystaatse platteland gaan vanjaar sy eerste tree gee om die gloriejare van vervloë dae te laat herleef.

Leerlinge wys hul slag

2010-01-27 03:15

Om die hele Psalm-boek in een jaar te memoriseer en dit dan nog boonop voor te dra is geen klein prestasie nie.

Egpaar van Kroonstad 70 j. getroud

2010-01-27 03:15

As ’n egpaar al 70 jaar getroud is, is dit heeltemal aanvaarbaar dat hulle nou al dieselfde naam het – oom Latie (91) en tannie Latie (95) Lategan het op 16 Januarie hierdie groot mylpaal saam met hul kinders, kleinkinders en agterkleinkinders gevier.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 20-27°C Sprinkles early. Morning clouds. Mild. Jhb: 16-31°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 13-28°C Mostly sunny. Pleasantly warm. Pta: 16-31°C Sunny. Pleasantly warm.
Bfn: 21-29°C More sun than clouds. Warm. PE: 20-27°C Thunderstorms. Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

IT Project Manager (Foschinidata)

Western Cape
The Foschini Group

Data Warehousing Consultant

Western Cape - Cape Town
Quiglies Solutions

Retail Store Manager

Western Cape
Crabtree & Evelyn
R 10 000 p/m to R 12 000 p/m

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 1.8T 120kW Multitronic
2009
R 369,900.00

AUDI

RS4 4.2 V8 Quattro
2007
R 529,900.00

MAZDA

Mazda2 1.5 Individual 5-dr
2009
R 159,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

CENTURION GOLF ESTATE

Single Residential - House R 6 200 000

UMHLANGA

Single Residential - House R 10 000 000

SOUTHBROOM

Single Residential - House R 9 625 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Vandag se beste aanbod!

e-Boeke is Nou Beskikbaar by kalahari.net

Tot 50% Af Op Top e-Boek Titels

Laai net Adobe Digital Editions af, soek & koop jou e-Boek, laai die e-Boek vanuit jou LibraryBox af en geniet e-Lees!

Besoek www.kalahari.net vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!