Bloemfontein

Donderdag

Sunny. Pleasantly warm.

17°C
31°C

7 day forecasts
kampus volksblad

Kagiso verras met eerste plek op sêr

2010-03-09 13:53

Dat Trei Tekateka, primarius en afrigter van Kagiso, sprakeloos was toe hul naam as wenners van die mansafdeling in die sêr-eindronde uitgeroep is, is te verstane.

PUK

Hoe gemaak met intervarsity?

2010-03-09 13:53

Die intervarsity teen die Pukke het onlangs in die studenteparlement onder skoot gekom. Kampus-Volksblad het gaan hoor wat Kovsies daarvan dink.

cocktail champs wow crowd

‘Musiek kan die wêreld verander’

2010-03-09 13:53

“Music can change the world because it can change people.” Dit was die woorde van Bono van die Ierse rockgroep U2.

maties uni

Vishuis draf span van Maties 24-7 kaf

2010-03-09 13:53

“ONS was nie daar om museums te besoek nie!” Só sê Jannes du Toit, HK Sport van Vishuis, nadat hulle teruggekom het van hul sporttoer op Stellenbosch.

Steve Hofmeyr

Wie’s jou pappie...

2010-03-03 14:33

Dit wil voorkom asof pres. Jacob Zuma en die “loslappie” Steve Hofmeyr ’n stille vete aan die gang het oor wie die meeste nasate het.

sing

Heimat het die volste reg om deel te neem

2010-03-03 14:33

Mag Heimat Mannerheim, ’n koshuis van die kampus af, aan Stagedoor deelneem of nie? Dit is die vraag wat Kovsies vra.

Rugby

Kovsies kry Braam van Straaten se hulp met skopwerk

2010-03-03 14:33

Met die swak skopvertoning deur die Shimlas in hul wedstryd teen die Pukke het Kovsie-rugby die hulp van Braam van Straaten, oud-Springbok-skopper, ingekry.

WB-sokker laat koshuis-rugbyliga vanjaar vroeg-vroeg afskop

2010-02-23 04:54

Die koshuis-rugbyliga van die Universiteit van die Vrystaat (UV) begin vanjaar al in die middel van Maart, vanweë die wedstryde van die Wêreldbeker-sokkertoernooi wat ook in Bloemfontein gespeel word.

Kovsie FM ‘gewapen’ vir 2010

2010-02-23 04:54

Kovsie FM stap 2010 in met ’n blinknuwe handelsmerk. Die nuwe handelsmerk is ’n skoner en eenvoudiger ontwerp.

 
students

Interver gaan voort, en basta!

2010-03-09 13:53

Die besluit is finaal: Intervarsity 2010 gaan voort soos voorheen en dit is die einde van die storie!

ddisselblom maak ’n draai in Rosestad

2010-03-09 13:53

Die groep ddisselblom se CD Onskuld is verlede jaar bekend gestel, maar aangesien hy drie jaar laas ’n vertoning in Bloemfontein gehad het, was dit ’n gulde geleentheid vir ’n bekendstelling in hul tuisstad.

Jonathan Jansen

Dosent gedagvaar ná brief

2010-03-03 14:33

’n Dosent in Afrika-tale aan die Universiteit van die Vrystaat (UV), mnr. Diketso Thulo, is gedagvaar vir persoonlikheidskending.

drank

’n Student maak altyd ’n plan?...

2010-03-03 14:33

NÁ die sluiting van senior bonde in koshuise en die rektor, prof. Jonathan Jansen, se besluit om die Kovsie-kampus alkoholvry te kry, het dit senior bonde ’n ander plan laat maak.

Fisioterapie-studente bring hul kant vir Kansa

2010-03-03 14:33

Kovsies se fisioterapie-studente het vanjaar weer geld help insamel vir die Kankervereniging van Suid-Afrika (Kansa) op die jaarlikse Cansa relay for life.

Swak skopwerk Shimlas se ondergang

2010-02-23 04:54

Te veel geesdrif en swak skopwerk was die Shimlas se ondergang in hul derde Varsitybeker-kragmeting teen die NWU-Pukke.

Dié ‘vlagskip’ kom ’n lang pad

2010-02-23 04:54

As jy gereeld Vrydagaande koshuisrugby gaan kyk, moes jy hom al gesien het – Armentum se ampsmotor. Dié 1958-Jaguar is deur die huiskomitee van die destydse Huis Verwoerd in 1979 vir R480 op ’n bankrotveiling gekoop.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 20-25°C Drizzle. More sun than clouds. Mild. Jhb: 16-33°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 13-29°C Mostly sunny. Pleasantly warm. Pta: 17-31°C Sunny. Pleasantly warm.
Bfn: 21-29°C More sun than clouds. Warm. PE: 21-29°C Sprinkles late. More clouds than sun. Warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Category Manager: Toys

Western Cape - Cape Town
Media24

Management Accountant

Gauteng - Johannesburg
Network Finance Menlyn

Senior Accountant

Gauteng - JHB North/Sandton
Network Recruitment CA- Centurion
R450,000-480,000 Per Annum Cost To Company

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

PEUGEOT

307 XR 1.6 Estate
2005
R 70,643.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i TenaCiti AB 5-dr
2008
R 64,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i TenaCiti 5-dr
2009
R 74,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

KYALAMI

Farm R 21 500 000

HATFIELD

Single Residential - House R 2 730 000

BEDFORDVIEW

Single Residential - House R 12 500 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Vandag se beste aanbod!

30% Af op Uitgesoekte DVD's

DVD's vanaf R69.30

100de Oscar wenners nou op uitverkoping. American Beauty, Step Up, Happy Feet, Casino Royale & meer!

Besoek www.kalahari.net vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!