Donderdag
17°C31°C
Die man wat na bewering ’n ander man in sy gewese vrou se huis doodgeskiet het, gaan waarskynlik binne twee weke aansoek doen om borgtog.
Jackson Mthembu, die ANC se senior woordvoerder, is vermoedelik in Kaapstad in hegtenis geneem vir dronkbestuur.