Bloemfontein

Donderdag

Sunny. Pleasantly warm.

16°C
31°C

7 day forecasts

Leer Deon `n bietjie beter ken

2009-11-09 12:56

Gunsteling-goed
Kleur: Blou, maar Cheetah-oranje is sterk tweede.
Kos: Skaap – skaaptjops, skaapboud, skaapafval. Hy kook graag en hy en sy vrou gaan deur kosfases, hulle is nou net aan die einde van die pizza-fase.
Drankie: Rooi Grapetizer.
Sport: Eintlik ’n toeskouer, maar hy ry ’n bietjie bergfiets. Hy en Anita doen ook bal- en Latyns-Amerikaanse danse.
Fliek: Baie lief vir fliek en kyk byna enigiets.
Musiek: Mozart, rock ’n roll van die jare vyftig, pop- en rockmusiek van sy jeug, Anton Goosen, Theuns Jordaan. Hy speel self ’n bietjie kitaar en baskitaar.
Skrywer: JM Coetzee, Ed Mc Bain, Michael Connelly, Steven Pinker, Lee Child, Marlene van Niekerk, Ettienne van Heerden, Karin Brynard.
Voertuig: Ford-bakkie – vol duike gestamp deur die kinders. Sy BMW GS Adventure laat sy oë blink. Hy ry graag grondpaaie, dit is baie interessanter as teerpaaie.
Hond- of katmens? Kat.
Tegnologie: Mal daaroor.
Wat maak hom bly en wat hartseer? Sy kinders.
As hy ’n ander beroep kon kies, wat sal dit wees? Hy het nog nooit daaraan gedink nie, want hy het nog altyd gehou van wat hy doen. Miskien ’n ruimtevaarder, dit sal ongelooflik wees om die aarde uit die ruimte te sien.
Raad vir skrywers: Deon sê skrywers moet baie en wyd lees, dit is die beste skryfoefening wat jy kan kry. Hyself is inherent nuuskierig oor baie onderwerpe en lees graag boeke van alle genres, fiksie en nie-fiksie. Hy bly op die hoogte van die nuutste neigings in die spanningsverhaalgenre, maar lees ook wyd in sy navorsing vir sy romans. Daar is nie ’n spesifieke boek wat ’n invloed op hom gehad het nie, maar, sê hy, elke goeie boek behoort sy leser se denke te verander.

Lewer kommentaar op dié storie


Jou naam
*
E-posadres
*
Kommentaar
*
 
 
 

binne volksblad

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 20-27°C Sprinkles early. Morning clouds. Mild. Jhb: 16-31°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 13-28°C Mostly sunny. Pleasantly warm. Pta: 16-31°C Sunny. Pleasantly warm.
Bfn: 21-29°C More sun than clouds. Warm. PE: 20-27°C Thunderstorms. Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Accountant

Gauteng - Johannesburg
Network Finance Menlyn
R250,000-300,000 Per Annum Cost To Company

Buying Manager (Jewellery Division – Sterns)

Western Cape
The Foschini Group

IT Project Manager (Foschinidata)

Western Cape
The Foschini Group

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 1.8T 120kW Multitronic
2009
R 369,900.00

AUDI

RS4 4.2 V8 Quattro
2007
R 529,900.00

MAZDA

Mazda2 1.5 Individual 5-dr
2009
R 159,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

WESTCLIFF

Single Residential - House R 24 000 000

LLANDUDNO

Single Residential - House R 58 000 000

ATHOLL

Single Residential - House R 14 000 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Vandag se beste aanbod!

e-Boeke is Nou Beskikbaar by kalahari.net

Tot 50% Af Op Top e-Boek Titels

Laai net Adobe Digital Editions af, soek & koop jou e-Boek, laai die e-Boek vanuit jou LibraryBox af en geniet e-Lees!

Besoek www.kalahari.net vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!