2010-03-07 22:29
Elke boek deur Antjie Krog, een van Suid-Afrika se handjie vol internasionaal gerekende skrywers, is ’n happening.
Ook Begging to Be Black, ondanks die bohaai wat dit ná bekendstelling (om die verkeerde redes?) ontketen het.
2010-03-07 22:29
’n Aangename, plesierige, genotvolle en verruklike leeservaring. Daar is sekerlik nie genoeg woorde om te beskryf hoeveel ure se vreugde ’n mens uit die legendariese skrywer C.J. Langenhoven se boeke put nie. En ’n mens wil nie graag soetsappig raak nie, maar Langenhoven verdien alle lof.
2010-03-07 22:29
“Sokker is baie meer as net ’n sportsoort. Dit is ’n kultuurverskynsel. Dit is ’n fenomeen. Dit is ’n krag oor landsgrense heen. Moord is gepleeg en oorlog verklaar weens sokker.”
2010-03-01 06:43
Wie is Max du Preez? Dit is lekker om die vraag te vra, omdat dit so ’n interessante antwoord ontlok.
2010-03-01 06:43
Uit die pen van William Gladstone – en moontlik sy eie uitgewersmaatskappy – debuteer hy met die boek getiteld The Twelve wat in Afrikaans as Die Twaalf vertaal is.
2010-02-22 06:20
Wit-kwesbaar-sag. Hierdie samevoeging wat op bl. 52 in die digbundel een hart staan, onderlê die strekking van Johannes Prins se debuutpublikasie.