Bloemfontein

Vrydag

Sunny. Pleasantly warm.

13°C
30°C

7 day forecasts

Rooftog ruk UV; drie aangehou

2010-03-19 00:53

DIE Universiteit van die Vrystaat (UV) is gister geruk toe drie gewapende rowers op ’n departementshoof se kantoor toegeslaan het.

Suid-Afrika

Dit mors, maar middestad is dors

2010-03-19 00:53

VAN die geboue in Bloemfontein se middestad beleef ’n “droogte” weens te min of geen water nie, maar elders in die stad stroom silwerskoon drinkwater die strate af see toe.

Suid-Afrika

Verslag oor polisie verdoemend

2010-03-19 00:53

Bevelvoerders by 733 van die land se 1 116 polisiekantore versuim die mees basiese plig om beheer en toesig oor beamptes, dossiere, wapens en voertuie uit te oefen.

Suid-Afrika

Lee-Ann Liebenberg se prins vra jawoord in Indiese paleis

2010-03-19 00:53

Die polospeler en sakeman Nicky van der Walt beplan al sedert Januarie om sy “prinses”, die model Lee-Ann Liebenberg, te vra om te trou. En vroeër die week het hy sy plan in die Rambagh Palace-hotel in Jaipur, Indië, uitgevoer.

Suid-Afrika

POF moet R8,3 miljoen aan dokter betaal

2010-03-19 00:43

In waarskynlik een van die grootste bedrae nog in die Vrystaat, moet die Padongelukkefonds (POF) R8,3 miljoen aan ’n jong belowende dokter van Bloemfontein uitbetaal nadat ’n motorbotsing hom op die vooraand van sy tweede gemeenskapsdiensjaar ’n kwadrupleeg gelaat het.

Rubrieke

Wat moet saamgaan?

My ou moeder, by almal bekend as Ouma Tinkie, moes ná 22 jaar in Mooigeleë-aftreeoord hier in Tshwanetoria aanbeweeg na ’n nuwe blyplek.

’n Teelaarde geskep

'n Paar dae gelede was daar ’n oorwinning vir die Grondwet en gelykheid in die gelykheidshof toe landdros Colleen Collins vir Julius Malema skuldig bevind het aan haat­spraak weens sy uitlatings oor die vrou wat pres. Jacob Zuma van verkragting aangekla het.

 

TORING:  Die hoogste sonneblomplant wat moontlik nog in die Vrystaat gesien is, vroeër in sy volle glorie 5,65 m hoog met sy eienaar, mnr. Dries Goosen (58), afgeneem. Dié hemelranker is eergisteraand deur die swaar weer en wind op Bothaville omgewaai. Dié tamaaie sonneblom het volgens Goosen sowat 133 koppe gedra. Hy sê die hoogste sonneblom ter wêreld was 7,76 m hoog. “Ek het dit gaan opsoek in die Guinness World Records en gesien my sonneblom is amper daar.” Foto: Verskaf

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Volksblad in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Wat sê jy?

Watter sporthoogtepunt gaan jou die naweek voor die kassie hou?

Vorige Uitslae · Waaroor sal ons stem?

binne volksblad

Suid-Afrika

Ons het ’n mens gekies, nie ’n pous, kap ANC

2010-03-19 01:13

Die ANC het gister die grofgeskud uitgerol, sitplekke in die Nasionale Vergadering (NV) volgepak en opposisiepartye ten tyde van die bespreking van ’n mosie van wantroue in pres. Jacob Zuma met ’n verbale aanslag verbrysel.

Nog in die Afdeling

Wêreld

Los Zim-twispunte in drie dae op, vra Zuma

2010-03-18 23:37

Pres. Jacob Zuma het Zimbabwe se leiers gister effektief drie dae tyd gegee om twispunte oor die eenheidsregering self op te los. Dit is strydig met Zuma se oorspronklike standpunt voor sy besoek.

Nog in die Afdeling

Sake

JSE weer in die rooi

2010-03-19 11:58

Die JSE se galop van die afgelope paar dae het Vrydag tot stilstand gekom en die beurs is in die rooi.

Nog in die afdeling
 

Sport

Verdedigingsmuur in visier

2010-03-18 22:10

Die Stormers se verdediging is dalk so kliphard soos Tafelberg, maar die Cheetahs het ’n plan of twee om môre op Nuweland die krake in die graniet te ontbloot.

Nog in die Afdeling

Vermaak en Kuns

Top-regisseurs ding mee vir Twilight

2010-03-18 04:05

Sofia Coppola en Gus van Sant is twee name wat genoem word in die stryd om die regie van die laaste Twilight-film, Breaking Dawn, te behartig.

Nog in die Afdeling

MyVolksblad

‘Afrikaans lewende taal van miljoene’

2010-03-18 21:44

“Afrikaans lewende taal van miljoene.” Só het die London Times op 29 April 1994 Afrikaans in ’n hoofartikel, twee dae ná die aardverskuiwende verkiesing, beskryf.

Nog in die Afdeling

Spesiale fokus

Amped vir die show

Hy’s ’n man vir die onderdrukte mense, sê Jack Parow aan Jan Taljaard op pad na Hermanus.

Remember Me

Wanneer ’n man en vrou met hul pa’s skynbaar onoorkombare probleme optel, het die noodlot reeds ingegryp.

Met (an)ys, ja...

Alhoewel ons anys ken as iets wat in beskuit gebruik word, vorm dit spesery die basis van verskeie spiritualieë.

Blik op die verlede

Die museum op Barkly-Oos het ’n verskeidenheid interessanthede wat die besoeker kan besigtig.

 
My Volksblad Kopstuk

‘Afrikaans lewende taal van miljoene’

JB (Koos) du Toit 0 menings | 130 keer gelees |

“Afrikaans lewende taal van miljoene.” Só het die London Times op 29 April 1994 Afrikaans in ’n hoofartikel, twee dae ná die aardverskuiwende verkiesing, beskryf.

Meer van ons gebruikers
Nog kommentaar
Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 19-27°C Sunny. Mild. Jhb: 17-28°C Showers late. More clouds than sun. Pleasantly warm.
Dbn: 15-26°C Showers late. Afternoon clouds. Mild. Pta: 13-30°C Sunny. Pleasantly warm.
Bfn: 20-30°C More sun than clouds. Warm. PE: 19-27°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Aanwysers

Rand/$ 7.32 -0.14% Goudmynesektor
Rand/£ 11.09 0.54%   2236.42 -0.33%
Rand/€ 9.93 0.3% Alle aandeleindeks
Goud/oz $1122.43 -0.42%   28710.80 -0.33%

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Designer

Western Cape - Cape Town
Media24

Systems Architect: Advanced STB Software

Gauteng - Johannesburg
MC²

Managing Editor: Ackermans, APLUS

Western Cape - Cape Town
New Media Publishing (PTY) Ltd

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

HYUNDAI

Tucson 2.7 V6 4x4 AT MY07
2008
R 214,990.00

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2008
R 259,995.00

AUDI

A4 2.0 MY05
2006
R 159,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

CAMPS BAY

Single Residential - House R 12 950 000

PLETTENBERG BAY

Single Residential - House R 12 500 000

WATERKLOOF

Single Residential - House R 18 000 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Vandag se beste aanbod!

e-Boeke is Nou Beskikbaar by kalahari.net

Tot 50% Af Op Top e-Boek Titels

Laai net Adobe Digital Editions af, soek & koop jou e-Boek, laai die e-Boek vanuit jou LibraryBox af en geniet e-Lees!

Besoek www.kalahari.net vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Event Listings

20 March 10Jim Neversink

20 March 10K-Day Music Festival

21 March 10Knights of Rhythm

More Event Listings...