by

Dr. Witboy, sielkundige manipuleerder en kulturele internis

2012-01-27 22:22

Op eie bodem werk Deon Maas aan die tweede reeks van Fortuinsoekers, die bemarking van sy dokkie Punk in Africa en sy opvolg op die boek Witboy in Afrika. Maar die kennis en staaltjies wat hierin neerslag vind, kom van iewers waar ’n mens ’n reksprong in die chaos moet waag, het hy vir DANIE MARAIS gesê.

‘Ek het wat ek wou hê’

2012-01-27 22:22

Sy was op haar gelukkigste in Oostenryk, verwyl die ledige ure die graagste met blokkiesraaisels en wil tog net nie verveel word nie – daarvoor is sy te rusteloos en ongeduldig. Die gevierde sopraan MIMI COERTSE maak vanjaar in haar 80ste lewensjaar haar rolprentdebuut.

Om te sterf vir jou Kiez

2012-01-27 22:22

In die jaar sedert Berlynse jeugdiges in opstand teen gentrifikasie gekom het, het protes teen al die -ismes (kapitalisme, kommersialisme en ook materialisme) oor die wêreld heen versprei. Ná ’n besoek aan Berlyn vra RENTIA BARTLETT: Word anti-alles nie maar net nog ’n handelsmerk nie?

Herinneringe wat ’n stad nie kan afskud nie

2012-01-27 22:22

Noem die naam “Herman Charles Bosman” en die meeste mense dink: Groot Marico. Maar dit is eintlik in Johannesburg waar dié skrywer se spore lê. Die skrywer van ’n nuwe Bosman-gids het KIRBY VAN DER MERWE vergesel na al die stadsbakens waar Bosman geleef, geskryf, gewandel en gesterf het. MARY-ANN PALMER het die foto’s geneem.

 

Wat kyk jy?

2012-01-27 22:22

Sy is wit en haar vriend is swart. Maar die reaksie wat Carien du Plessis kry wanneer hulle saam uitgaan, is nie naastenby so heftig soos dié op ’n advertensie wat vandeesweek vir ’n herrie gesorg het nie. Hoekom draai die koppe steeds oor swart-wit-liefde? Of onderskat die plakkaat ons tog?

Pres. Tweede Prys?

2012-01-27 22:22

Romney die belastingontduiker en Gingrich die vroueverneuker – is hulle die Republikeine se beste opsies? Terwyl die stryd om die opposisie se troon in Amerika al warmer word, wonder DEON LAMPRECHT: Gaan dié generiese kroonprinse die koning uit die Withuis kan dwing?

Weather
Lottery
Cpt: 22-34°C Sunny. Hot. Pta: 18-29°C A few showers. Morning clouds. Warm.
Jhb: 17-27°C Showery. Partly sunny. Mild. Bloem: 17-28°C Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-28°C Morning clouds. Warm. PE: 19-24°C Mostly sunny. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

LAND ROVER

DISCOVERY ES TD5 AT
2003
R 223,500.00

TOYOTA

Fortuner 3.0 D-4D RB Dsl
2006
R 205,899.00

MERCEDES

C180 K Classic AT MY00
2003
R 143,800.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.