Kaapstad

Saterdag

Sunny. Mild.

13°C
18°C

7 day forecasts

Leer van sokker

2010-03-07 22:29

SOKKER – ALLES WAT JY WIL WEET MAAR TE SKAAM IS OM TE VRA deur Tim Sandham. Lapa-uitgewers. Sagteband. R60.

“Sokker is baie meer as net ’n sportsoort. Dit is ’n kultuurverskynsel. Dit is ’n fenomeen. Dit is ’n krag oor landsgrense heen. Moord is gepleeg en oorlog verklaar weens sokker.”

So begin die dunnerige, maar nuttige boekie wat jou ’n basiese kennis van sokker sal gee. Ongelukkig weet baie Afrikaanssprekendes nie veel van sokker nie, maar hierdie boekie is ’n bekostigbare moet as jy oor die groot sokker van 2010 wil saamgesels.

Die boek begin met ’n bondige geskiedenis van sokker en dan volg kort brokkies inligting. Die reëls van die spel, posisies en spanformasies word bespreek, en daar is ’n lys van sokkerlegendes en name wat jy moet ken as jy in wil wees. Die leser word bekend gestel aan die dinge wat sokker in die nuus hou – die astronomiese salarisse, omstrede doele en die vroue agter die superster-spelers. ’n Hoofstuk word aan Bafana-Bafana afgestaan. Daar is ook ’n 16-blad-aktiwiteitsboek vir kinders. Hoewel die boek beslis nie ’n handboek vir die sokkerkenner is nie, is dit leersaam en prettig vir iemand wat net ’n gangbare kennis van sokker wil opbou.

Wen! Wen! Wen!

’n LESER kan hierdie boek wen. Stuur ’n SMS na 41849 (tik eers “Wen Sokker”, jou naam en posadres).? SMS’e kos R2. Die kompetisie sluit vandag om 22:00.

  • Verlede week se wenners is mevv. K. van Loggerenberg van Kroonstad en A. du Plessis van Odendaalsrus.
 

binne volksblad

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-18°C Sunny. Mild. Pta: 6-20°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 4-17°C More sun than clouds. Cool. Bfn: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 14-25°C Sunny. Mild. PE: 15-25°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Embedded Software Engineer

Gauteng,KwaZulu Natal - Durban,Western Cape - Cape Town
Hire Resolve

Mechanical Engineer Bulk Materials

Gauteng,KwaZulu Natal - Durban,Western Cape - Cape Town
Hire Resolve

Legal Manager

Gauteng - Johannesburg
Pinpoint One Human Resources (Pty) Ltd
R600,000-700,000 Per Annum Cost To Company

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 1.4 Professional
2008
R 129,990.00

AUDI

A4 Avant 2.0T FSi Ambiente 155kW MY09 Multitronic
2009
R 389,000.00

RENAULT

Modus 1.2 Authentique 5-dr
2005
R 84,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

VIERLANDEN

House R 1 750 000

BRYANSTON

Apartment R 1 300 000

CRAIGAVON

House R 1 290 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Lae pryse op Boeke!

Miljoene titels om van te kies. Spaar nou tot 40%!

DVD's vir R129.95 Elk

Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.

Koop jou UNISA & Akademiese Teksboeke & WEN Groot

Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.

Vuurwarm Musiekvrystellings

Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.

Tot 20% af op Elektronika

Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.

Vandag se beste aanbod!

Tot 40% Af op Sagtebande

Miljoene Titels

Maak gebruik van dié fantastiese geleentheid & koop wonderlike nuwe uitreikings & ou gunstelinge.

Besoek www.kalahari.net vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
  • top-profiel

  • top-gebeurtenis

  • top-galery

  • top-video