2011-07-28 11:31
’n Onbekende Kaapse skrywer het onlangs die verhoog gedeel met twee internasionale veterane in misdaadfiksie toe sy met die Britse Crime Writers’ Association (CWA) se Debut Dagger-prys bekroon is by die Theakston Old Peculier-misdaadskryffees in Harrogate, Engeland.
2011-06-18 06:00
Wit mense kan nie oor swart kwessies skryf nie, beweer ’n resensent in sy reaksie op die joernalis Anton Harber se nuwe boek, Diepsloot, oor dié nedersetting. Bog, het Harber aan ANIM VAN WYK gesê, en toe ’n pannekoek met sy hande geëet.’’Ek is al ’n paar keer in die straat voorgekeer. Dan sê ek ek is Brett Kebble.
2011-06-05 21:08
Maar die boek is eintlik die storie van haar seun Bram Fischer, skryf At van Wyk
2011-06-05 21:08
“Gene,” sê die netjies geklede man. “Gene Theron.” Nee, dis nie Charlize se broer nie. Dis James Bond wat vir hom ’n plaaslike skuilnaam kry wanneer hy in Kaapstad sy draai maak.
2011-05-28 06:03
14 jaar later, deel twee van Soeker is voorspelbaar en lewer feitlik niks oorspronkliks op nie, maar bied tog ’n insiggewende (maar verouderde) perspektief op ’n Kas is vir klere.
2011-05-28 06:04
Net soos spoke, sieners en spiritiste oor die geskiedenis heen Afrikaanstaliges in hul tred gestuit het, laat Agter die Somber gordyn jou stilstaan.