Naomi Watts sal die rol van prinses Diana speel in wat na verwagting die eerste groot internasionale bio-fliek oor dié ikoon se lewe sal wees.
Hoewel dié fliekreus se betrokkenheid volgens Schuster die grootste deurbraak van sy loopbaan is, hang sy senuwees aan ’n draadjie.
Dladla is skuldig bevind aan aanklagte van bedrog wat onder meer verband hou met tenderongerymdhede met die bou van ’n stadion vir WB 2010.
’n Opkomende Vrystaatse rugbyklub het die klere laat waai vir ’n gewaagde kalender om geld vir die klub en liefdadigheid in te samel.
Pres. Jacob Zuma het sy stilswye oor die nasionalisering van myne verbreek en die debat hieroor in die ANC-hoofstroom blykbaar keelaf gesny.
’n Nuwe program wat vir jou wys wanneer iemand hul vriendskap met jou op Facebook beëindig, het moontlik tot die moord op ’n jong paartjie in Amerika gelei.
“Ek sien jou, maar jy sien my nie.” Dié woorde van ’n manstem wat sy nie kon eien nie, het me. Ina Bonnette gister uit die hof hier gehou.
PERDFRIS: Chay Oberholzer, ’n lid van die Bloemfontein-Roosters-ligarugbyklub, poseer vir hul kalender. Hy studeer menslike bewegingskunde aan die Universiteit van die Vrystaat. Foto: Lucia brink/13 Dark room Avenue photography
KALF OOK DOOD: Dié bykans volgroeide renosterkalf is ook dood toe sy ma op ’n plaas in Limpopo vir haar horings doodgemaak is. Foto: Eddie Vorster
PRET IN WIT WONDERLAND: Twee tiere van die dieretuin in Thoiry, wes van Parys in Frankryk, speel gister in die sneeu. Europa het ’n gematigde winter sover gehad, maar die afgelope dae was buitengewoon koud. Foto: AP
‘BETER AS QUADE’: Baie mense sien uit om die jong Cheetahs-losskakel, Johan Goosen, in die Super-reeks in aksie te sien. Hy meet vandag in Polokwane kragte met die Bulls- en Bok-losskakel, Morné Steyn. Foto: Charl Devenish
KRY NIE ROL: Ecosse Films, die Britse vervaardiger, het egter aangekondig dat Watts as die Prinses van Harte te sien sal wees in Caught in Flight.
SELDSAAM: Dit het die laaste tyd goed gereën in die Askham-gebied in die Kalahari en veld wat vroeër in brande beskadig is, is in groen getooi. Mnr. Nico de Wet wys hoe lyk 45mm in ’n reënmeter. Foto: Manda de Wet
Foto's · Lesersfoto’s · Volksblad in Foto's Stuur vir ons jou foto's · Stuur vir ons jou stories
Die nuus dat R300miljoen opsy gesit word vir voorbereidings vir ’n universiteit in die Noord-Kaap en Mpumalanga, is wyd in die Noord-Kaap verwelkom.
Dit is so koud in Duitsland dat dié land dalk beurtkrag kan ondervind indien die koue erger word. Wat dink jy daarvan?
Dit gaan oral so. 18% 338 stemme
18
Suid-Afrika is nie so sleg nie. 11% 206 stemme
11
Gee vir hulle Eskom. 71% 1338 stemme
71
Vorige Uitslae · Waaroor sal ons stem?
Die groot vraag is wat die voorlegging van die kusspanne sal behels en wat die Vrystaat, Griekwas en Noord-Vrystaat se troewe gaan wees, skryf Joe Venter.
“Ons is besig om ons voor te berei vir ’n lewe buite die ANC en moontlik in die tronk,” het mnr. Julius Malema gister gesê.
Hoekom begin tieners rook op skool?
‘My 20’s is amper verby – ek word hierdie jaar 29, wat gaan ek doen?’ skryf Marlesé Smith.
“Daar was al mense wat my gespoeg het en my kinders aangerand het.’’
Suid-Afrika, met al haar wonders, berge en dale, waters en velde, skryf André Damons.
Die modeverslaafdes onder ons is pynlik bewus van hoeveel geld ons in die water gooi, skryf Madelein Venter.
Hier is ’n samestelling van tien groot goed wat minder as Facebook werd is, skryf MJ Lourens.
Ek haat dit om onkant gevang te word en probeer om altyd ’n game plan te hê, skryf Marlesé Smith.
Kompetisie op skool kan straf wees, maar is wen regtig alles?
In teenstelling met vorige jare wil dit lyk of die Dihlabeng-munisipaliteit sy geldsake beter bestuur.
Te midde van hewige koue in Europa, raak “pypleidingpolitiek” ál belangriker, skryf Gustav Hendrich.
Die regering het oënskynlik die wa voor die osse ingespan met sy aankondiging van ’n vennootskap met die Switserse farmaseutiese reus Lonza vir die plaaslike vervaardiging van anti-retrovirale middels .
Die toer na Nieu-Seeland is waar die Proteas hulself as die beste ter wêreld gaan onderskei, glo Gary Kirsten.
Soos Mollie en Wors, Thysnywerheid, Proe(s)straat, 7de Laan, Huis van Davids, Casper Rasper, DKNT-Gospel en ander juweeltjies...
Sy vrou is deels in ’n koma, maar Chris is seker sy weet sy het die lewe geskenk aan hul dogter.
Kyk hoe lyk sy nou! Sedert November het sy reeds 10 kg afgeskud. Sy deel ook haar geheim.
Consol-glas stel ’n nuwe slim sonaangedrewe glaslamp bekend. Lees meer hier.
Jan Blohm gaan sy lewe omkeer ter wille van sy kleinding.
“Die beeld wat die programme uitdra, is dat ons Suid-Afrikaners maar eintlik kommin en agter die klip is.”
Gauteng OtherEOH Recruitment SolutionsR300000 - R400000
MidrandEOH Recruitment SolutionsR300 - R1500
Cape Town, South AfricaMWebMarket Related
Corolla 160i GLE AT MY052007R 129,995.00
X-Trail 2.5 SEL 4x4 AT2007R 159,900.00
A3 2.0 TDi Ambition 3-dr Dsl2008R 289,990.00
Clusters / Estates R 1 320 000
Clusters / Estates R 3 489 000
Complexes R 950 000
Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.
Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.
Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.
The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.
Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.
Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.
Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!